# Die Verkiesingskommissie het ‘n weeklange program van gesprekke met belanghebbers in KwaZulu-Natal afgesluit, wat daarop gemik was om demokrasie en kiesersdeelname voor die 2026-plaaslikeregeringsverkiesings te versterk. Tydens die besprekings het koning Misuzulu kaZwelithini steun vir vreedsame kiesersmobilisering belowe. Die OVK het kennis geneem van ‘n opname wat dalende vertroue en onttrekking aan die politiek […]
# Calls are mounting for the removal and disciplinary action against of a member of the Western Cape provincial parliament accused of alleged trafficking in people, rape and sexual exploitation of children. The politician that remains unknown until he pleads was granted 15-thousand-rand bail in the George Magistrate’s Court. It is alleged that he abused […]
# Oproepe neem toe vir die verwydering en tugstappe teen ‘n lid van die Wes-Kaapse provinsiale wetgewer wat beskuldig word van beweerde mensehandel, verkragting en die seksuele uitbuiting van kinders. Die politikus wie se naam weerhou word totdat hy pleit, is in die George-landdroshof op borgtog van 15-duisend-rand vrygelaat. Daar word beweer dat hy ‘n […]
# The Electoral Commission has concluded a week-long stakeholder engagement programme in KwaZulu-Natal aimed at strengthening democracy and voter participation ahead of the 2026 Local Government Elections. During the discussions, King Misuzulu kaZwelithini pledging support for peaceful voter mobilisation. The IEC noted a survey showing declining trust and political disengagement. Electoral Commission’s chairperson, Mosotho Moepya, […]
# The EFF has relieved Mgcini Tshwaku of his duties as Johannesburg mayoral committee member for Public Safety and redeployed him as the party’s Head of Elections and to the Gauteng Legislature. He is credited with stabilising the Johannesburg Metro Police Department and improving emergency response services. EFF Gauteng provincial secretary, Moshe Segatike Koma, has […]
# Die EFF het Mgcini Tshwaku van sy pligte as Johannesburgse burgemeesterskomiteelid vir Openbare Veiligheid onthef en hom herontplooi as die party se Hoof van Verkiesings in die Gautengse Wetgewer. Hy is erken vir die stabilisering van die Johannesburgse Metropolisiedepartement en die verbetering van noodreaksiedienste. EFF Gauteng se provinsiale sekretaris, Moshe Segatike Koma, is ingesweer […]
# Die Gautengse premier Panyaza Lesufi het die geskorste Tshwane Metropolisie-brigadier, Abraham Nkhwashu, se verskoning aavaar nadat hy beweer het hy het opdrag gekry om moorddossiere in te dien, insluitend die een van die Armand Swart-saak in Vereeniging. Nkhwashu het getuig hy het ‘n opdrag ontvang om sekere saakdossiere in te samel en aan die […]
# ActionSA has announced Mary Phadi as its mayoral candidate for Nkangala District Municipality, ahead of local government elections. Party leader Herman Mashaba confirmed the move during a campaign event in Mpumalanga. Phadi, a former MK Party provincial convenor, criticised ongoing service delivery failures, describing the district as being in crisis. She has pledged to […]
# Die DA in Merafong vra inwoners om voor Donderdag volgende week bewyse in te dien by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se ondersoek na Gauteng se waterkrisis. Die kommissie ondersoek beweerde diensleweringsmislukkings, infrastruktuurineenstorting en moontlike menseregteskendings. Ina Cilliers van die DA sê meer as 500 beëdigde verklarings is reeds in Julie 2025 ingedien en doen ‘n […]