Skip to content

BOSA sê nuwe DA-behuisingsbelofte sal nie Kaapstad se behuisingsagterstand uitwis nie [KLANK]

# Build One South Africa het gereageer op die DA se jongste behuisingsbelofte vir Kaapstad en dit as “te min, te laat” bestempel. Die burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het gister in die aanloop tot die plaaslike verkiesing, ’n nuwe plan vir bekostigbare behuising bekendgestel. Roger Solomons van BOSA sê egter die syfers dui aan daar is die afgelope jaar net meer as sewe-duisend-400 behuisingsgeleenthede regoor die Wes-Kaap verskaf, teenoor ’n waglys van meer as 490-duisend huishoudings.

ENG SolomonsOnHousingBacklog