# The DA in Merafong is urging residents to submit evidence to the South African Human Rights Commission inquiry into Gauteng’s water crisis before Thursday next week. The Commission is investigating alleged service delivery failures, infrastructure collapse and possible human rights violations. DA’s Ina Cilliers says over 500 affidavits were already submitted in July 2025 […]
# Gauteng premier Panyaza Lesufi has acknowledged the apology made by suspended Tshwane Metro Police brigadier Abraham Nkhwashu for falsely claiming he was instructed to submit murder dockets, including the Armand Swart case in Vereeniging. Nkhwashu had testified that he was ordered to collect specific case dockets, and submit them to a provincial commissioner Tommy […]
# Die MK-party sê hulle het gesprekke gevoer met ‘n afvaardiging wat koning Misuzulu kaZwelithini verteenwoordig oor kommer rondomdie Ingonyama Trustwet van 1994. Die party voer aan dat huidige reëlings die monarg se gesag oor 2,8-miljoen hektaar Zoeloe-grond beperk en onnodige beheer in die hande van die Trustraad en die Ministerie van Grondhervorming en Landelike […]
# Die polisie in KwaZulu-Natal soek na ‘n vierde verdagte wat verbind word met die moord op sewe Monswamy-familielede in Newark, KwaZulu-Natal. Slagoffers sluit in die sakeman Allen Monswamy, sy vrou, twee kinders en drie bejaarde familielede. Owerhede sê die gesin is ontvoer, beroof en later dood naby Melmoth gevind. Drie verdagtes, onderskeidelik 21, 26 […]
# Johannesburg Metroolisie sê beamptes monitor betogings by Diepkloof Hostel in Soweto na vroeë ontwrigtings in dienslewering. Betogers het die N12 Oos, N1 Noord en Chris Hani-weg met brandende bande en puin versper, met berigte van twee vragmotors wat geplunder is. Die metropolisie-woordvoerder, Xolani Fihla, sê die situasie bly onbestendig en motoriste word versoek om […]
# Gauteng-nooddienste het inwoners versoek om versigtig te wees aangesien erge donderstorms en swaar reën deur die naweek verwag word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n Geel Vlak 2-waarskuwing uitgereik vir moontlike oorstromings, hael en sterk winde. Nooddiens-woordvoerder Robert Mulaudzi waarsku motoriste om oorstroomde paaie en laagliggende brûe te vermy, terwyl inwoners aangeraai word om binnenshuis […]
# Die direkteur van Milk River Sekuriteit en Teen-stropery, Schoeman van Jaarsveld, is dood nadat hy deur ‘n swartrenoster aangeval is terwyl hy in die Oos-Kaap aan diens was. Die voorval het by die Samara Karoo-reservaat, naby Graaff-Reinet, plaasgevind tydens ‘n roetine-wildbeskermingsoperasie wat daarop gemik was om renosterstropery te voorkom. Volgens berigte het noodspanne vinnig […]
# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, het Dinsdag se massamoord op sewe lede van die Monswamy-gesin as onmenslik, ongelukkig en sinneloos beskryf. Die gesin is ontvoer, beroof en vermoor en hul liggame is later naby Melmoth gevind. Drie verdagtes sal Dinsdag in die KwaDukuza-landdroshof verskyn, terwyl die polisie na ‘n vierde verdagte soek. Hy […]
# ActionSA in Gauteng het die DA se voortdurende pogings veroordeel om kiesers te mislei oor die politieke werklikheid in Johannesburg voor die plaaslikeverkiesing vanjaar. Hy sê Helen Zille se kommentaar wat ActionSA as ‘n koalisievennoot plaas, is ‘n doelbewuste strategie. Die party dring daarop aan dat kiesers in Johannesburg leierskap sal bepaal, nie koalisie-aannames […]