Skip to content

Mogotsi vierde keer borgtog geweier [KLANK]

# Die Johannesburgse Landdroshof het die vierde keer borgtog geweier aan die selfverklaarde politieke bemiddelaar, Brown Mogotsi. Hy staan ​​tereg op aanklagte van regsverydeling en meineed nadat hy na bewering ‘n sluipmoordpoging op homself nagemaak het in Vosloorus, Gauteng. Landdros Anneline Tlhapi het bevind Mogotsi het versuim om ‘n betroubare en bevestigbare woonadres te verskaf, dat hy nie ‘n betroubare aansoeker is nie en ‘n vlugrisiko inhou:

ENG-TlhapiOnMogotsi