# A board of inquiry into suspended Mpumalanga police commissioner Semakaleng Manamela will resume on 4 May, to assess her fitness for office. The State attorney’s office says Manamela’s disciplinary process will go ahead as she violates SAPS communication protocols during her media briefing last week. Manamela claimed her suspension followed efforts to fight corruption […]
# Die ACDP het Stad Johannesburg gevra om nie meer lenings uit te neem nie en waarsku dit is onvolhoubaar. Woordvoerder Chris Rohlssen sê die stad word meer as 71-miljard-rand geskuld en vra skuldinvordering moet nou voorkeur kry. Hy is ook bekommerd oor ‘n verwerpte leningsversoek aan die Franse Ontwikkelingsagentskap omdat die stad nie kon […]
# KwaZulu-Natal premier Thami Ntuli says the government will oppose bail at the KwaDukuza Magistrate’s Court tomorrow for three suspects arrested in the murder of seven members of the Monswamy family. Speaking at the mass funeral, Ntuli confirmed police have recovered the vehicle linked to the case and the pursuit of a fourth suspect continues. […]
# KwaZulu-Natal se premier, Thami Ntuli, sê die regering gaan môre in die KwaDukuza-landdroshof borgtog teenstaan vir drie verdagtes wat aangekeer is vir die moord op sewe lede van die Monswamy-familie. Ntuli het tydens die massabegrafnis bevestig die polisie het die voertuig gevind wat met die saak verband word en soek voort na die vierde […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n Geel Vlak 2-waarskuwing uitgereik vir skadelike wind in dele van die Wes- en Noord-Kaap. ‘n Sterk noordwestewind van tot 65 kilometer per uur, met rukwinde van tot 75 kilometer word verwag. Gebiede wat geraak word sluit in, Namakwa, Sentraal-Karoo en Breedevallei. Owerhede waarsku teen moontlike infrastruktuurskade en reisontwrigtings, en […]
# ActionSA het Mary Phadi as sy burgemeesterskandidaat vir die Nkangala-distriksmunisipaliteit bekendgestel, voor die plaaslike regeringsverkiesing. Partyleier Herman Mashaba het die skuif tydens ‘n veldtog in Mpumalanga bevestig. Phadi, ‘n voormalige provinsiale sameroeper van die MK-party, het voortdurende diensleweringsmislukkings gekritiseer en sê die distrik is in ‘n krisis gedompel. Sy het belowe om basiese dienste […]
# The South African Weather Service has issued a Yellow Level 2 warning for damaging winds in parts of the Western and Northern Cape. Strong north-westerly winds of up to 65-kilometres-per-hour, with gusts reaching 75, are expected. Affected areas include Namakwa, Central Karoo and Breede Valley. Authorities warn of possible infrastructure damage and travel disruptions, […]
# Die massabegrafnis vir sewe lede van die Monswamy-gesin is aan die gang op die Stanger High Sportterrein in KwaZulu-Natal. Die gesin is uit hul KwaDukuza-huis ontvoer en later in Melmoth vermoor. Die moorde het plaasgevind dae nadat die gesin hul seun, Kraidon, en sy verloofde Melissa se verlowing gevier het. In ‘n onderhoud met […]
# The mass funeral for seven members of the Monswamy family is underway in Stanger High Sports Ground, KwaZulu-Natal. The family was kidnapped from their KwaDukuza home and later murdered in Melmoth. The murders took place days after the family celebrated their son, Kraidon and his fiance Melissa’s engagement. Speaking to Newzroom Afrika, National Council […]