# Die Stad Kaapstad sê sy program vir die deurstroming van elektrisiteit, bekend as wheeling, het ‘n mylpaal bereik, met ongeveer 3,1-gigawatt-uur elektrisiteit wat deur privaat kragopwekkers aan kliënte te verskaf wat van die stad se netwerk gebruik maak. Die stad beoog ook om die program se kapasiteit oor die volgende aantal jare tot 200-megawatt te verhoog. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê die loodsprogram word tans hersien, met planne om dit later vanjaar vir meer kragopwekkers, handelaars en kliënte oop te stel:
Stad Kaapstad brei privaat elektrisiteits-deurstroming uit [KLANK]
ENG LimbergOnElectricityWheeling