# Die DA in die Wes-Kaap sê die Stad Kaapstad belê meer as een-miljard-rand om infrastruktuur en basiese dienste in voorheen benadeelde gemeenskappe te verbeter. Die befondsing word verskaf deur die stedelike nedersettings se ontwikkelingstoelaag. Dirk Wessels van die DA sê die befondsing demonstreer die stad se verbintenis tot die uitbreiding van toegang tot basiese […]
# Die Botaniese Tuine van die Universiteit Stellenbosch het Annerie Senekal as sy eerste vroulike kurator aangestel. Senekal het die pos amptelik op 1 Julie aanvaar nadat sy die afgelope nege maande as waarnemende kurator gedien het, na die afsterwe verlede jaar van die voormalige kurator, Donovan Kirkwood. As ‘n voormalige intern wat in 2020 […]
# Die munisipale vakbond, Samwu sê die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging in Gauteng probeer munisipale werkers intimideer voor môre se betogings. Die vakbond beweer ‘n omsendbrief wat werkers ontmoedig om aan die betogings deel te neem, is nie deur SALGA se nasionale kantoor goedgekeur nie. Dumisane Magagula van Samwu sê die optog in Tshwane sal soos […]
# Municipal union Samwu says the South African Local Government Association in Gauteng is trying to intimidate municipal workers ahead of its national day of action tomorrow. The union claims a circular discouraging workers from taking part in the protest was not authorised by SALGA’s national office. Samwu’s Dumisane Magagula says the march in Tshwane […]
# Die energiereguleerder, Nersa, het opwekkingslisensies vir vier fotovoltaïese sonkragprojekte goedgekeur as deel van die hernubare energie-onafhanklike kragvervaardigerverkrygingsprogram. Die projekte, geleë in die Vrystaat en Mpumalanga, het ‘n gesamentlike gekontrakteerde kapasiteit van 890 megawatt en sal na verwagting elektrisiteitvoorsiening versterk. Charles Hlebela van Nersa sê die ontwikkelings sal ook werkskepping, plaaslike industrie-ontwikkeling en breër ekonomiese […]
# Die LUR vir Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het die gebruik van ses staatseiendomme in die Wes-Kaap hernu om skuilingdienste aan slagoffers van geslagsgeweld en vrouemoord te bied. Die eiendomme in Aurora, Albertinia, Heidelberg, Laingsburg en Moorreesburg sal voortgaan om veilige ruimtes vir slagoffers en oorlewendes te voorsien. Macpherson sê die hernuwing weerspieël […]
# Die Gesondheidsombud, Taole Mokoena, sê ondersoeke het bevind die 25-jarige mediese intern, Alulutho Mazwi, het nie gesterf terwyl hy aan diens was in die Prince Mshiyeni-gedenkhospitaal in KwaZulu-Natal nie. Mazwi het siek geword tydens sy verblyf op die hospitaalterrein en is in die ongevalle-afdeling dood verklaar. Mokoena ontken dat Mazwi gedwing is om te […]
# Die Gesondheidsombud, Taole Mokoena, vra dringende hervormings om personeelwelstand en pasiëntesorg in KwaZulu-Natalse staatshospitale te verbeter. Hy het ná ‘n verslag van gesondheids-beroepslui aanbevelings gedoen vir beter werknemerwelstand- en geestesgesondheidsprogramme, kundige personeel, strenger veiligheid, verbeterde toesig en nakoming van gesondheidsorgstandaarde. Mokoena sê spesiale aandag moet gegee word aan interns en junior gesondheidswerkers wat onder […]
# ‘n Uitgelekte verslag wat aan die Johannesburgse burgemeesterskomitee voorgelê is, onthul Pikitup het meer as 2,1-miljard-rand se kontantreserwes, maar nie toegang tot die fondse nie. Die vullisverwyderingsdiens sê kontant word deur die Stad Johannesburg bestuur, wat tot mededingende bestedingsbehoeftes lei. Die verslag beveel aan dat Pikitup se inkomste afgesonder word om te verseker die […]