# Die Vryheidsfront Plus sê hy is bekommerd dat kwintiel 5-staatskole in Gauteng in die 2027/2028-boekjaar slegs ʼn geringe subsidie-verhoging gaan kry. Premier Panyaza Lesufi het bevestig dat die subsidie met slegs 4,4-persent, van 315-rand tot 329-rand per leerder, gaan verhoog. Anton Alberts van die VF Plus sê Lesufi skryf die karige verhoging toe aan begrotingbeperkings, onder meer die kleiner toelaag van die Nasionale Tesourie en die terugbetaling van e-tolskuld:
VF Plus sê hy sal veg vir regverdige subsidies vir kwintiel 5-skole in Gauteng [KLANK]
AFR AlbertsONSubsidyIncrease