Skip to content

Wes-Kaapse regering verwelkom voorstel om Suid-Afrika se bek-en-klouseer-entstofproduksie uit te brei [KLANK]

# Die Wes-Kaapse regering het die minister van Landbou, Willie Aucamp, se voorstel verwelkom dat maatskappye in die privaat sektor toegang kry tot die Landbounavorsingsraad se intellektuele eiendom oor entstof teen bek-en-klouseer. Die navorsingsraad se entstof is baie doeltreffend teen die plaaslike bek-en-klouseer-stamme, maar weens vervaardigingsbeperkings kan die raad tans nie genoeg vervaardig nie. Die LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, sê hierdie voorstel erken dat die stryd teen bek-en-klouseer deur die hele sektor hanteer moet word:

AFR MeyerOnFMD