Skip to content

Besige verkeerstoestande van vandag af op N3-tolroete verwag [KLANK]

# Padgebruikers op die N3-tolroete word aangeraai om in die komende dae te beplan, ekstra tyd vir hul reis toe te laat, en geduldig en hoflik te bly. Verkeersvolumes sal na verwagting van vandag af toeneem wanneer vakansiegangers vir die Erfenisdag-langnaweek en die begin van die skoolvakansie tussen Gauteng, Mpumalanga, die Vrystaat en KwaZulu-Natal reis. ʼn Woordvoerder van die N3-tolkonsessie, Thania Dhooga, sê motoriste moet padwerk-verleggings op dele van die N3-tolroete verwag:

ENG DhoogaONTrafficVolumes