# Die GOOD-party het ‘n voorstel van die Stad Kaapstad verwerp om 187 vierkante meter grond in die sentrale sakekern te verkoop, en sê dit beloon indringing en ontbreek aan billikheid en deursigtigheid. Suzette Little van die party sê die proses bevoordeel sommige terwyl dit armer inwoners en langtermynhuurders uitsluit, en ignoreer geskiedkundige ongeregtighede wat […]
# Die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit het sy veldtog teen slaggate bekendgestel om padherstelwerk te bespoedig nadat swaar reën die toestande vererger het. Burgemeester Peter Teixeira sê die projek gebruik eksterne kontrakteurs en munisipale spanne om die agterstande aan te pak. Hy sê ‘n krisisbevelsentrum vir paaie sal die vordering dophou en verantwoordbaarheid verseker. Hy voeg […]
# President Cyril Ramaphosa het aangekondig vanjaar se plaaslike regeringsverkiesing gaan op 4 November plaasvind. Die datum is bevestig ná raadpleging met die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, en sal binnekort in die Staatskoerant afgekondig word. Ramaphosa het gepraat tydens die koördinerende raadsvergadering in Boksburg, Gauteng. Hy sê burgers sal kies […]
# President Cyril Ramaphosa has announced this year’s local government elections will be held on 4 November. The date was confirmed following consultations with Cooperative Governance and Traditional Affairs minister Velenkosini Hlabisa, with formal gazetting expected soon. Ramaphosa spoke on the sidelines of the coordinating council meeting in Boksburg, Gauteng. He says citizens will choose […]
# Die Polisie- en Gevangenisse-burgerregte-unie vra ‘n omvattende hersiening van veiligheidsmaatreëls in korrektiewe sentrums. Dit volg op die inhegtenisneming van ses korrektiewe beamptes in die De Aar-gevangenis in die Noord-Kaap in verband met die moord op ‘n gevangene, nadat hul kollega aangeval is. POPCRU se woordvoerder, Richard Mamabolo, sê hierdie voorval lê die gevare bloot […]
# Die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Binnelandse Sake het ‘n toesigbesoek aan departementele kantore in Gauteng begin om die vordering met sy digitaliseringsprogram te evalueer. Die inisiatief is daarop gemik om doeltreffendheid te verbeter en korrupsie te verminder. Die komitee ondersoek egter ook bewerings van onbillike arbeidspraktyke wat werkers raak wat meer as 350 miljoen rekords […]
# Action Society het ingegryp nadat die familie van ‘n agtjarige meisie dit versoek het nadat haar ma en haar lewensmaat na bewering die kind seksueel voorberei en mishandel het. Die saak sloer sedert 2024 tussen provinsies. Woordvoerder Juanita du Preez sê daar is vertragings en wankommunikasie tussen die polisie, die Nasionale Vervolgingsgesag en die […]
# GOOD rejected a city of Cape Town proposal to dispose of 187 square metres of land in the Central Business District , arguing it rewards encroachment and lacks fairness and transparency. The party’s Suzette Little says the process benefits some while excluding poorer residents and long-term tenants, and ignores historical injustices linked to land […]
# Midvaal Local Municipality launched its War on Potholes campaign to fast-track road repairs after heavy rainfall worsened conditions. Mayor Peter Teixeira says the initiative uses external contractors alongside municipal teams to address backlog areas. He says a roads war room will monitor progress and ensure accountability. He adds the programme includes resurfacing, upgrades, and […]