# The South African National Defence Union says claims by Parliament’s joint standing committee on Defence co-chairperson Anthony Phala that conditions at Fort Ikapa, a military base in Goodwood, Cape Town, were satisfactory, are factually incorrect. The union says troops reported issues such as leaking roofs, lack of hot water and insect infestations during a […]
# Die Stad Kaapstad sê hy bied die meeste belastingverligting en -voordele vir pensioenarisse en behoeftige huishoudings. Die burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê dit is gegrond op ‘n vergelyking van die 2026/27-konsepbegrotings vir die land se vyf grootste metro’s. Hy sê pensioenarisse in Kaapstad het die wydste kwalifiserende kriteria vir kortings en die stad is die […]
# The City of Cape Town offers the most rates relief and benefits for pensioners and indigent households, based on a comparison of the tabled 2026/27 draft budgets for the big five metros. Mayor Geordin Hill-Lewis says pensioners continue to benefit from the country’s widest rebate qualifying criteria, with Cape Town also the only metro offering […]
Die Oos-Kaap se LUR vir Vervoer en Gemeenskapsveiligheid, Xolile Nqatha, het die deurbraak verwelkom in die massaskietery in Motherwell, Gqeberha, waarin vyf jong mans onlangs doodgeskiet is. Dit volg na die inhegtenisneming van ‘n 28-jarige buitelander in verband met die moorde. Die woordvoerder van die departement Makhaya Komisa, sê die regering waarsku misdadigers dat hulle […]
# Die waarnemende uitvoerende hoof van City Power, Charles Tlouane, het ‘n streng waarskuwing aan kliënte gerig wat steeds nie vir hul munisipale dienste betaal nie en munisipale regulasies verontagsaam. Hy sê City Power is baie bekommerd oor die blatante verontagsaming van regulasies en die toenemende aantal kliënte wat steeds elektrisiteit gebruik, maar doelbewus nié […]
# The Eastern Cape Transport and Community Safety MEC, Xolile Nqatha has welcomed the breakthrough in the investigation of the recent fatal shooting of five young men in Motherwell, Gqeberha. A 28-year-old foreign national male was arrested earlier in connection with the murder of five teenagers. The department’s spokesperson, Makhaya Komisa says government is issuing a stern warning to […]
City Power acting CEO, Charles Tlouane has issued a stern warning to customers who continue to evade payment for municipal services and disregard municipal by-laws. He says City Power is increasingly concerned by the blatant disregard for municipal by-laws and the growing number of customers who continue to consume electricity while deliberately avoiding their payment […]
# Die Stad Tshwane sê die Bronkhorstspruit-watersuiweringsaanleg het sy werksaamhede hervat nadat die pomp vir onbehandelde water herstel is. Die stad se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die aanleg het Woensdag ‘n meganiese probleem by sy aanleg ondervind, met die gevolg dat onbehandelde water nie gepomp kon word nie. Hy sê die watervlakke van die opgaartenks […]
# Die EFF in Gauteng het die beslaglegging verwelkom van nagenoeg drie-miljoen rand se eiendomme en luukse bates van Hangwani Maumela as deel van ‘n voortdurende ondersoek na die plundering van staatsgeld by die Tembisa Provinsiale Hospitaal. Die EFF-woordvoerder, Dumisani Baleni, sê die beslaglegging van die bates is ‘n bewys dat daar gevolge is en dat […]