# Luitenant-kolonel Kwazikwakhe Sibiya van die Valke se Eenheid vir Ernstige Georganiseerde Misdaad in Durban het voor die Madlanga-kommissie getuig hy het destyds gedink daar is niks verkeerd met die besluit om 541 kilogram gekonfiskeerde kokaïen na Port Shepstone te verskuif nie. Kommissaris Sesi Baloyi was bekommerd dat beamptes wat die bewysstukke hanteer het, moontlik […]
# Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal sê gure weer beïnvloed verskeie dele van die provinsie, met swaar sneeu wat gelei het tot die sluiting van die Sani-pas. Reisigers wat op pad is na Lesotho word aangeraai om hul reise uit te stel totdat toestande verbeter. Senzelwe Mzila van die departement […]
# President Cyril Ramaphosa het die bekendstelling van Lenacapavir beskryf as ‘n vername draaipunt in Suid-Afrika se stryd teen MIV/Vigs. Hy het tydens die geleentheid in Secunda, Mpumalanga, gesê die deurbraak verteenwoordig ‘n oorwinning vir die wetenskap met hoop en vernuwing om lewens te red. Ramaphosa het die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, geloof vir […]
# Kwazikwakhe Sibiya van die Valke se Eenheid vir Ernstige Georganiseerde Misdaad in Durban ontken dat hy betrokke was by ‘n bedrogspul wat gelei het tot die verdwyning van 541-kilogram kokaïen van 200-miljoen-rand. Daar is in Junie 2021 beslag gelê op die dwelm, maar dit het uit die Valke se pakkamer in Port Shepstone verdwyn. […]
# Lieutenant-Colonel Kwazikwakhe Sibiya of the Hawks Serious Organised Crime Unit in Durban has told the Madlanga Commission he saw nothing wrong at the time with the decision to move 541 kilograms of seized cocaine to Port Shepstone. Commissioner Sesi Baloyi raised concerns that officers handling the exhibits could have compromised potential DNA and fingerprint […]
# President Cyril Ramaphosa has described the launch of Lenacapavir as a major turning point in South Africa’s fight against HIV/AIDS. Speaking at the rollout in Secunda, Mpumalanga, Ramaphosa said the breakthrough represents the triumph of science, hope and innovation in saving lives. Ramaphosa praised Health minister Aaron Motsoaledi for securing South Africa a licence […]
# The KwaZulu-Natal Department of Cooperative Governance and Traditional Affairs says severe weather is affecting several parts of the province, with heavy snowfall forcing the closure of the Sani Pass. Travellers heading to Lesotho have been advised to delay their journeys until conditions improve. The department’s Senzelwe Mzila has urged residents to use heating devices […]
# Lieutenant-Colonel Kwazikwakhe Sibiya of the Hawks Serious Organised Crime in Durban has denied allegations that he was involved in a scheme that led to the disappearance of 541 kilograms of cocaine worth approximately 200-million-rand. The cocaine was seized in June 2021 but vanished from a Hawks storage facility in Port Shepstone. Responding to Madlanga […]
# Die minister van Minerale en Petroleumhulpbronne, Gwede Mantashe, sê die bekendstelling van Suid-Afrika se nuwe aanlyn mynboulisensiestelsel vorder bestendig, met aansoeke wat nou digitaal in die Wes-Kaap verwerk word. Die Parlement het gehoor dat lesse uit die provinsie die inwerkingstelling landwyd sal bespoedig. Mantashe het ook bevestig dat die Wetsontwerp op die Ontwikkeling van […]