Skip to content

GOOD-party vra blywende oplossings nadat geweld 16 lewens eis in Kaapstad [KLANK]

# Die GOOD-party in Kaapstad vra ware en blywende oplossings vir geweld en sê elke gemeenskap het die reg op ʼn veilige en vreedsame woonbuurt. Sestien mense is die naweek in die stad doodgeskiet – tien in ‘n vermaaklikheidsplek in Lwandle. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die huidige benadering om geweld te bekamp werk nie. Hy sê die Wes-Kaap se eie Veiligheidsplan erken dat geweld voortspruit uit armoede, werkloosheid, oorbevolking en verwaarlosing:

ENG HerronONGangViolence