# Paramedici sê meer as tien mense is beseer toe ‘n gebou in eBuhleni Village in Inanda in die noorde van Durban ingestort het. Kerk-lidmate het met reddingspogings begin voor noodpersoneel op die toneel was. Die oorsaak word ondersoek. Woordvoerder, Garrith Jamieson, sê minstens agt mense is hospitaal toe geneem voor paramedici opgedaag het, terwyl […]
# ‘n Totaal van 383 verdagtes is die naweek in Mamelodi en Silverton vir verskeie oortredings in hegtenis geneem tydens ‘n multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie. Polisiewoordvoerder, Marinda Austin, sê die verdagtes is aangekeer vir misdade wat wissel van moord, poging tot moord en aanranding tot verkragting. Sy sê ‘n totaal van 67 ongedokumenteerde buitelandse burgers word aangehou […]
# ActionSA is bekommerd omdat die Gautengse Departement van Gesondheid in die huidige boekjaar meer as 612-miljoen-rand begroot het vir buitelandse gesondheidswerkers se salarisse, terwyl talle gekwalifiseerde Suid-Afrikaanse dokters en verpleegkundiges steeds werkloos is. Mongezi Ntsebenze van die party sê 551 buitelandse burgers werk vir die departement en vra dat die aanstelling van gekwalifiseerde plaaslike […]
# ALS Paramedics says more than ten people have been injured after a building collapsed at eBuhleni Village in Inanda in the north of Durban. Church members also started rescue efforts before emergency crews arrived. The cause of the collapse is still under investigation. Spokesperson Garrith Jamieson says at least eight people were taken to […]
# Minderheidspartye in die Stad Johannesburg het raadslid Thapelo Amad herroep as ‘n lid van die burgemeesterskomitee vir Gemeenskapsontwikkeling. Die besluit is gister tydens ‘n vergadering geneem ná besprekings oor die koalisie se politieke verteenwoordiging in die Regering van Plaaslike Eenheid. Die partye het raadslid Kabelo Gwamanda benoem as sy plaasvervanger en die uitvoerende burgemeester […]
# Die Kaapse Vlakte-veiligheidsforum veroordeel die massaskietery in Wesbank, Kaapstad, vroeg gisteroggend waarin ‘n 22-jarige man en ‘n 21-jarige vrou dood, en sewe ander, insluitend ‘n baba, beseer is. Die polisie het begin met ‘n ondersoek. Die voorsitter, Abie Isaacs, sê die skietery beklemtoon ‘n dringende behoefte om vuurwapengeweld te bekamp en bepleit die inhegtenisneming […]
# The Johannesburg Magistrate’s Court postponed the bail application of Zimbabwean-British citizen Ndodana Tshuma to next Wednesday to consider his legal status. He is wanted in the UK over the murders of his wife and two children last week, and was arrested in Johannesburg this weekend. Tshuma also faces a South African charge of possessing […]
# The South African Local Government Association Gauteng has urged National Treasury to engage directly with municipalities before withholding equitable share allocations. The association warns that withholding funds could weaken service delivery by limiting municipalities’ ability to provide basic services and meet financial obligations. SALGA’s Motatala Madiba says enforcement measures should be fair, evidence-based, and […]
# Authorities at the Musina Temporary Repatriation Processing Centre in Limpopo say some Zimbabwe migrants have been abusing the repatriation system by attempting to obtain free transport. Officials allege that some individuals repeatedly register for voluntary repatriation despite having no intention of returning to their countries of origin. The Department of Home Affairs says measures […]