# Die DA beskuldig die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, dat sy die metro se finansies in gevaar stel deur die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Eugene Modise, in sy pos te behou. Modise is boaan die ANC se proporsionele kandidatelys vir die plaaslike verkiesing, maar het die gedragskode vir raadslede oortree. Hy het nie sy finansiële belange in Triotic Protection Service bekend gemaak nie. Die sekuriteitsmaatskappy doen sake met die Stad Tshwane. Cilliers Brink van die DA sê Modise behoort afgedank te word:
DA sê Tshwane-burgemeester beskerm Eugene Modise ten koste van belastingbetalers [KLANK]
ENG BrinkONProtects