# Tshwane-polisie het die afgelope naweek 356 verdagtes vasgetrek tydens ʼn multidissiplinêre Operasie Shanela-optrede in Soshanguve en Loate terwyl die aanslag op ernstige en georganiseerde misdaad voortgaan. Hulle misdade sluit in moord, poging tot moord, gewapende roof en geslagsgeweld. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 41 onwettige buitelandse burgers is aangekeer en aan immigrasiebeamptes oorhandig om verwerk te word:
Meer as 300 verdagtes insluitend 41 onwettige buitelanders in Tshwane vasgetrek [KLANK]
AFR DykONContinues