# Luitenant-kolonel Nkoana Sebola van die Valke het aan die Madlanga-kommissie gesê boodskappe tussen die sakeman Tumelo Ngu en die vermeende polisie-informant, Alpha, wat die verkryging van foto’s, seëlnommers en bestuurdersbesonderhede bespreek het, hou verband met houers wat 715 kilogram kokaïen ter waarde van ‘n geraamde 300-miljoen-rand vervoer het. Sebola het getuig volgens die kommunikasie […]
# The Freedom Front Plus says it’s experiencing a major surge in support in KwaZulu-Natal, with a rapid increase in new members and expansion of its party structures. Following the launch of its provincial structure in Durban, the party says poor governance, corruption and service delivery failures under the ANC have weakened municipalities and the […]
# Municipal union Samwu in the Western Cape says the City of Cape Town must account for public funds spent defending a tariff structure that has now been declared unlawful by the courts. The union argues the city is spending excessive money on prolonged litigation, which delays justice for workers and communities. Samwu Provincial Secretary […]
# Die wenners van die Standard Bank-jongkunstenaartoekenning vir 2026 sal hul nuwe werk by die Nasionale Kunstefees in Makhanda in die Oos-Kaap bekendstel. Die kunstenaars sal teater, dans, musiek, jazz en visuele kuns ten toon stel, en temas soos identiteit, kultuur, genesing en erfenis verken. Hoogtepunte sluit in Jason Jacobs se teaterstuk Kraal, danser Lee-Che […]
# Die leier van ActionSA, Herman Mashaba doen ‘n beroep op die regering om dringend in te gryp by die SASSA-kantoor in Maponya Mall in Gauteng. Dit volg na berigte van swak dienslewering en lang toue wat toelaagbegunstigdes raak. Mashaba sê kwesbare burgers word gefrustreerd en sonder behoorlike bystand gelaat, wat kommer wek oor die […]
# Die Oos-Kaapse Regterpresident Selby Mbenenge het ‘n hersieningsaansoek en ‘n dringende interdik by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien, om die Regterlike Dienskommissie se bevinding te betwis dat hy skuldig is aan growwe wangedrag. Die kommissie het ‘n vroeëre beslissing van ‘n Regterlike Gedragstribunaal tersyde gestel, wat hom skuldig bevind het aan wangedrag nadat hy […]
# Betogers van verskeie townships in Ekurhuleni, Gauteng, het na ‘n logistieke maatskappy in Boksburg opgeruk en die ontslag van buitelandse werknemers geëis. Dit volg ondanks president Cyril Ramaphosa se waarskuwing dat slegs regeringsamptenare immigrasiewette kan afdwing. Volgens News24 het die maatskappy verklaar sy buitelandse werknemers is wettig in diens en beweer die betoging is […]
# Die Gautengse LUR vir Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, het inwoners gevra om voordeel te trek uit die Gautrein se KlevaMova-afslagprogram, met ongeveer sesduisend gebruikers wat tot dusver goedgekeur is. Sy het tydens die viering van die 16de bestaansjaar aan SABC Nuus gesê die plan will die spoordiens meer bekostigbaar en toegankliker maak vir armer pendelaars. […]
# Die Stad Kaapstad se Wesfleur-watersuiwerings-aanleg is erken as een van slegs 14 landwyd wat Groendruppel-sertifisering van die Nasionale Water- en Sanitasiedepartement ontvang het vir uitsonderlike bedryfsprestasie. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die aanleg het ook Goue Status ontvang vir die verkryging van Groendruppel-sertifisering in twee opeenvolgende beoordelingsiklusse, met ‘n 100-persent […]