Skip to content

Kubayi loof 25 jaar sedert VN se aanvaarding van Durban-verklaring [KLANK]

# Die Minister van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het die vordering verwelkom wat deur die VN-Algemene Vergadering gemaak is te midde van die 25ste herdenking van die aanvaarding van die Durban-verklaring en -aksieplan. Die raamwerk is tydens die 2001 Wêreldkonferensie teen Rassisme in Durban ontwikkel. Tydens vandag se vergadering is vordering in die stryd teen rassisme en xenofobie beoordeel. Die minister het aan die SABC gesê daar behoort geen diskriminasie in ‘n demokratiese staat te wees nie:

ENG-KubayiOnDiscrimination