Skip to content

Munisipale werkers in Zululand-munisipaliteit ontvang September-salarisse ná ingryping [KLANK]

# Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal, Thulasizwe Buthelezi, het die betaling van September-salarisse aan alle werknemers van die Zululand-distriksmunisipaliteit verwelkom. Dit volg na ‘n ingryping deur sy departement. Die LUR het die munisipaliteit opdrag gegee het om die saak dringend op te los. Siboniso Mngadi van die departement sê munisipaliteite moet werkers betyds betaal en hul verpligtinge teenoor werknemers en gemeenskappe nakom:

ENG MngadiOnSeptSalariesPaid