Skip to content

Oupa Sindane se aansoek om toegang tot WhatsApp van hofrol geskrap [KLANK]

# Die Hooggeregshof in Pretoria het ‘n dringende aansoek deur die Mpumalanga-taxibaas Oupa Sindane, om te verhoed dat die Madlanga-kommissie sy getuienis aanhoor, van die rol geskrap. Sindane het WhatsApp-boodskappe betwis, terwyl sy regsverteenwoordiger om uitstel aansoek gedoen het met verwysing na ‘n mediese sertifikaat en kulturele afsondering. Die voorsitter van die kommissie, regter Mbuyiseli Madlanga, het die hoof van die getuienisspan, advokaat Matthew Chaskalson, opdrag gegee om voort te gaan om getuienis op die rekord te plaas. Die woordvoerder, Jeremy Michaels sê Sindane moet ook getuig:

ENG-MichaelsOnSindane