# The Gauteng legislature’s Community Safety Committee has renewed its call for a gun-free province following a shooting in Katlehong, Ekurhuleni, that left four people dead and seven injured. The victims were allegedly attacked while returning from a memorial service for a local political leader. Committee chairperson Bandile Masuku urged stronger action against illegal guns […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het vanmiddag ‘n geel vlak-twee-waarskuwing uitgereik vir strawwe donderstorms in dele van Gauteng, Limpopo en Mpumalanga. Die storms kan met swaar reënbuie, kitsvloede, ligte hael, hewige weerlig en sterk, rukwinde gepaard gaan. Hierdie toestande kan skade aan eiendom en infrastruktuur, oorstromings op paaie en in laagliggende gebiede meebring, en kan ook […]
# Die Gesondheidsberoepsraad van Suid-Afrika lewer mondgesondheidsdienste aan landelike gemeenskappe in Limpopo as deel van die Nasionale Mondgesondheidsmaand. Daar word verwag dat meer as 350 mondgesondheidswerkers die week honderde mense by die Vhembe TVET-kollege sal bystaan. Die program fokus op kinders en ander kwesbare groepe deur voorkomende en behandelingsdienste te lewer, terwyl bewustheid oor mondgesondheid […]
# Die Wes-Kaapse regering sê sterker internasionale handelsvennootskappe is noodsaaklik om meer as 200-duisend werksgeleenthede deur verhoogde uitvoere te skep. Die provinsie se uitvoerstrategie het ten doel om teen 2035 uitvoere ter waarde van 408-miljard-rand te lewer en nog ‘n duisend aktiewe uitvoerders te lok. Tydens ‘n vergadering van die uitvoerbedryf in Kaapstad het premier […]
# Die Gauteng wetgewer se Komitee vir Gemeenskapsveiligheid het sy oproep om ‘n vuurwapenvrye provinsie hernu ná ‘n skietvoorval in Katlehong, Ekurhuleni, waarin vier mense dood en sewe beseer is. Die slagoffers is na bewering aangeval terwyl hulle van ‘n gedenkdiens vir ‘n plaaslike politieke leier teruggekeer het. Die voorsitter van die komitee, Bandile Masuku, […]
# ‘n Dokumentêre program oor kinders wat in Philipstown in die Noord-Kaap met handgemaakte draadkarre resies jaag, is vir ‘n Emmy benoem. Die Philipstown WireCar Grand Prix volg kinders wat motors uit afvalmateriaal bou en daarmee oor ‘n afstand van drie kilometer resies jaag. Die rolprent is een van vier benoemings in die kategorie vir […]
# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement het kommer uitgespreek oor leerders wat laat opdaag vir die matriekeksamen, ondanks ‘n goeie begin van die eksamen. Meer as 85-duisend voltydse, deeltydse en herhaalde kandidate skryf hul nasionale senior sertifikaat-eksamen in die provinsie. Die LUR vir Onderwys, Jaco Londt, het leerders versoek om minstens ‘n uur vroeër by eksamenlokale op […]
# Die Stad Kaapstad sê ‘n vennootskap met RethinkTheStink en Save a Fishie help om rioolverstoppings te voorkom en plastiekbesoedeling in riviere en die oseaan te verminder. Die “gooi dit in die asblik, moenie dit afspoel nie“-veldtog voed leerders en gemeenskappe op om deur middel van bewusmakingsprogramme op die regte manier van afval ontslae te […]
# AfriForum sê die feit dat die Stad Johannesburg oorweeg om die privaat sektor by watervoorsiening te betrek, toon dat die huidige munisipale diensleweringsmodel inwoners in die steek laat. Die organisasie glo gemeenskappe behoort alternatiewe vir onbetroubare munisipale dienste te hê. Lambert de Klerk van AfriForum sê privaat maatskappye en gemeenskapsorganisasies behoort toegelaat te word […]