# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement het kommer uitgespreek oor leerders wat laat opdaag vir die matriekeksamen, ondanks ‘n goeie begin van die eksamen. Meer as 85-duisend voltydse, deeltydse en herhaalde kandidate skryf hul nasionale senior sertifikaat-eksamen in die provinsie. Die LUR vir Onderwys, Jaco Londt, het leerders versoek om minstens ‘n uur vroeër by eksamenlokale op te daag om spanning te vermy weens vervoervertragings of ongelukke:
Wes-Kaapse LUR vir Onderwys waarsku matrieks om nie laat op te daag vir eksamen nie [KLANK]
AFR LondtOnLateArrival