# Die Padverkeerbestuurkorporasie waarsku voetgangersterftes vind steeds hoofsaaklik in Suid-Afrika se metropole plaas ten spyte van ‘n nasionale afname van 13-persent. Byna twee-derdes van die sterftes vind in Kaapstad, eThekwini, Johannesburg, Ekurhuleni en Tshwane plaas, wat volgehoue stedelike padveiligheidsrisiko’s beklemtoon. Die woordvoerder van die korporasie, Simon Zwane sê een-duisend-928 voetgangersterftes is tussen Januarie en Mei […]
# Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, het sy lastersaak teen die EFF-leier, Julius Malema, verloor in die Hooggeregshof in KuGompo City, wat gelas het hy moet die regskoste betaal. Die saak het gevolg op Malema se bewerings dat Mabuyane onregmatig ‘n meestersgraad van die Universiteit van Fort Hare verwerf het. Regter Jannie Eksteen het beslis […]
# Witness K has told the Madlanga Commission that she received 22-thousand-rand from a 110-thousand-rand payment linked to information about suspected precious stones. This forms part of evidence relating to suspended Ekurhuleni Metro Police Department deputy chief Julius Mkhwanazi. Witness K said the money was shared among five people after information she provided led to […]
# Eastern Cape Premier Oscar Mabuyane has lost his defamation case against EFF leader Julius Malema, with the High Court in KuGompo ordering him to pay legal costs. The matter arose from allegations by Malema that Mabuyane fraudulently obtained a master’s degree from the University of Fort Hare. Judge Jannie Eksteen ruled that while individuals […]
# GOOD says a debate on spatial inequality raised concerns about whether development in George in the Western Cape is reaching all communities fairly. They argue that where people live continues to determine access to investment, infrastructure and economic opportunities. The party’s Rosa Louw has raised questions whether some areas are included in broader planning. […]
# Die Departement van Water en Sanitasie sê die beëindiging van kontrakte vir 178 werkers van die Vlakfontein-kanaalrehabilitasieprojek in Standerton, Mpumalanga, is nie ‘n afleggingsproses nie. Woordvoerder Sean Phillips sê die werknemers is aangestel op projekgebaseerde kontrakte, wat gestaak is weens bedryfs- en infrastruktuur-uitdagings. Kontrakte sal op 30 Junie eindig. Phillips sê die projek kan […]
# ‘n Inspekteur van die Ekurhuleni Metropolisie in Gauteng, Getuie K, het voor die Madlanga-kommissie getuig die geskorste adjunkhoof, Julius Mkhwanazi, het haar gevra om inligting wat verband hou met mynbou-bedrywighede deur te gee in ruil vir geld. Mkhwanazi se voormalige meisie sê sy het inligting oor vermeende onwettige edelgesteentes gedeel. Sy sê Mkhwanazi wou […]
# An inspector of the Ekurhuleni Metropolice in Gauteng, Witness K, has told the Madlanga commission suspended deputy chief Julius Mkhwanazi asked her to pass on information linked to mining activities in exchange for money. Mkhwanazi’s former girlfriend says she shared information about suspected illegal precious stones. The woman testified Mkhwanazi wanted information he could […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, het ‘n vierpunt-noodreaksieplan uiteengesit om doeltreffendheid op die Kaapstadse hawe te verbeter. Dit is aangewys as die swakste onder 400 wêreldhawens op die Wêreldbank se houerhawe-prestasie-aanwyser vir 2025. Die plan sluit maatreëls in om opeenhoping te bestuur en bedryfs-ontwrigtings te beperk. Meyer sê […]