# Die Gautengse provinsiale regering veroordeel gisteraand se skietvoorvalle in Katlehong en Vosloorus. In Katlehong is vier jong mans dood en drie ander, onder wie ‘n 12-jarige, beseer toe ‘n gewapende persoon op mense geskiet het wat van ‘n gedenkdiens teruggekeer het. In Vosloorus is een persoon dood, en in Kempton Park is ‘n man […]
# Die Afrika Mayibuye-beweging dring aan op dringende optrede nadat die Departement van Minerale en Petroleum Hulpbronne erken het Simmer Deep Gold Mining in Gauteng het nie ‘n opdrag nagekom nie. Die beweging sê inwoners naby mynhope in Slovoville het nie ‘n definitiewe rehabilitasiedatum ontvang nie. Sydney Baloyi eis onafhanklike toetsing van lug, stof, grond […]
# Die DA vra die Oos-Kaapse regering om maatreëls te verskerp om die verspreiding van bek-en-klouseer te voorkom nadat die siekte by koedoes in die Addo-olifant Nasionale Park bevestig is. Die bron van die besmetting en enige moontlike verband met ander uitbrekings word steeds ondersoek. Die DA-lid Heinrich Müller dring aan op beter monitering in […]
# Die vakbondfederasie COSATU het Mike Shingange as sy nuwe president verkies. Die federasie se uittredende president, Zingiswa Losi, is die nuwe hoofsekretaris verkies. Meer as een-duisend-800 afgevaardigdes het tydens die federasie se 15de nasionale kongres in Kempton Park gestem. Shingange het vir Mabutho Cele verslaan, terwyl Losi die uittredende hoofsekretaris, Solly Phetoe, geklop het. […]
# Twee beweerde slagoffers in die verkragtings- en seksuele gereedmaking-saak teen die voormalige adjunk-nasionale polisiekommissaris Shadrack Sibiya, het die Landdroshof in Randburg gevra om hom in aanhouding te hou. Hulle het in slagofferverklarings wat in die hof voorgelees is, vrese geopper oor hul veiligheid indien Sibiya op borgtog vrygelaat word. Die 16-jarige klaagster beweer Sibiya […]
# Union federation COSATU has elected Mike Shingange as its new president. The federation’s outgoing president, Zingiswa Losi, has been elected as general secretary. More than one-thousand-800 delegates voted at the federation’s 15th national congress in Kempton Park. Shingange defeated Mabutho Cele, while Losi beat outgoing general secretary Solly Phetoe. Susan Khumalo was elected first […]
# Two alleged victims in the rape and sexual grooming case against former deputy national police commissioner Shadrack Sibiya have urged the Randburg Magistrate’s Court to keep him behind bars. In victim impact statements read in court, they expressed fears for their safety if Sibiya were to be released on bail. The 16-year-old complainant alleges […]
#AfriForum says the City of Johannesburg’s consideration of private sector involvement in water supply shows that the current municipal service delivery model is failing residents. The organisation believes communities should have alternatives to unreliable municipal services. AfriForum’s Lambert de Klerk says private companies and community organisations should be allowed to help provide water services to […]
# Die ANC-Vroueliga veroordeel Saterdag se moord op drie vrouebestuurders in ‘n Boxer-winkel in Eshowe, KwaZulu-Natal. ‘n Medewerknemer is daardie oggend ontslaan na ‘n tugverhoor ontslaan en het ‘n vergadering met die bestuurders gevra waar hy hulle toe na bewering geskiet het. Die verdagte het van die toneel gevlug. Die liga sê die voorval, twee […]