Skip to content

Skole en gemeenskappe sluit aan by Stad Kaapstad se veldtog teen rioolverstoppings [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê ‘n vennootskap met RethinkTheStink en Save a Fishie help om rioolverstoppings te voorkom en plastiekbesoedeling in riviere en die oseaan te verminder. Die “gooi dit in die asblik, moenie dit afspoel nie“-veldtog voed leerders en gemeenskappe op om deur middel van bewusmakingsprogramme op die regte manier van afval ontslae te raak. Die lid van die burgemeesterskomitee vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die projek sluit ook skoonmaakaksies op strande en riviere in om waterweë te beskerm en besoedeling te verminder:

ENG BadroodienSewerBlockages