# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê buitelandse burgers moet seker maak hulle het geldige visums of wettige magtiging om in Suid-Afrika te wees, aangesien immigrasiewette steeds streng toegepas word. Dit volg na die repatriasie van 586 Nigeriese burgers wat onwettig in die land was. Alle betrokke individue is as ongewens verklaar, wat […]
# Die Grensbestuursowerheid sê nege Bangladesjiese burgers is by OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng onderskep nadat hulle probeer het om Suid-Afrika met die gebruik van vervalste reisdokumente binne te kom. Die groep is gister tydens immigrasieverwerking met vals Suid-Afrikaanse visums en Indiese paspoorte gevind en is sedertdien teruggstuur na Bangladesj. Mmemme Mogotsi van die […]
# The Border Management Authority says nine Bangladeshi nationals have been intercepted at OR Tambo International Airport in Gauteng after they attempted to enter South Africa using fraudulent travel documents. The group was found with fake South African visas and Indian passports during immigration processing yesterday and has since been sent back to Bangladesh. The […]
# Sokker: Met die Wêreldbeker wat amptelik vandag begin, voorspel ondersteuners oral die wenners van die openingswedstryd tussen Suid-Afrika en Mexiko, met selfs diere wat met hul pote, slurpe en tentakels ‘n voorspelling probeer waag. Die bekende internetkat “Nimbus die Koning” het vol vertroue ‘n oorwinning vir Mexiko voorspel, terwyl twee olifante by ‘n dieretuin […]
# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê die Wêreldbeker-sokkertoernooi bied ‘n waardevolle geleentheid om Suid-Afrika as ‘n toonaangewende toerismebestemming in Mexiko te bemark. Sy het voor vanaand se openingswedstryd tussen Suid-Afrika en die mede-gasheer aan SABC News gesê sy wil meer reise tussen die lande bevorder. De Lille sê die wêreldgeleentheid bied ‘n […]
# Soccer: With the World Cup officially starting today fans everywhere are predicting the winners of the opening match between South Africa and Mexico, with even animals trying their paws, trunks and tentacles at it. The internet-famous cat “Nimbus the King” has confidently predicted a victory for Mexico, while two elephants at a zoo in […]
# Drie Indiese matrose is dood in ‘n Amerikaanse militêre operasie om ‘n tenkskip naby Oman te stuit as deel van pogings om skeepsverkeer verbind aan Iran te versper. Dit is die eerste sterftes sedert die versperring op 13 April begin het. Amerika het reeds agt skepe buite werking gestel en meer as 100 gedwing […]
# Tourism minister Patricia de Lille says the 2026 FIFA World Cup presents a valuable opportunity to market South Africa as a leading tourism destination in Mexico. Speaking ahead of the tournament opener between South Africa and Mexico, De Lille told SABC News she seeks to promote increased travel between the countries. She says the […]
# Three Indian sailors have died in a US military operation to halt a tanker off Oman as part of Washington’s efforts to block Iran-linked shipping. The deaths are the first reported since the blockade began on April 13, operations which have seen the US disable eight ships and turn back more than 100 others. […]