Skip to content

Grensbestuursowerheid onderskep twee vermeende gesteelde voertuie op Kosibaai-grenspos [KLANK]

# Die Grensbestuursowerheid sê verskerpte grensbewaking, intelligensie-gedrewe operasies en samewerking met die privaat sektor lewer positiewe uitslae in die stryd teen oorgrens-misdaad. Twee gehuurde Ford Rangers, wat vermoedelik bedrieglik bekom is, is gister onderskep toe probeer is om dit deur die Kosibaai-grenspos in Maputaland, KwaZulu-Natal, na Mosambiek te smokkel. Woordvoerder Mmemme Mogotsi sê twee verdagtes is in hegtenis geneem:

ENG MogotsiONIntercepts