# Die Europese Beleggingsbankgroep, die Europese Kommissie en die Internasionale Finansieringskorporasie het ‘n finansieringsvennootskap aangekondig om Biovac se eerste volledige multi-entstofvervaardigingsaanleg vir Afrika in Suid-Afrika te bou. Biovac se bestuurshoof, Morena Makhoana, sê die projek sal Afrika se gesondheidsveiligheid versterk, entstofvervaardigingsvermoë uitbrei en toegang tot noodsaaklike inentings verbeter. Hy sê die nuwe aanleg sal betroubare […]
# The European Investment Bank Group, the European Commission and the International Finance Corporation has announced a landmark financing partnership to support Biovac in building Africa’s first end-to-end multi-vaccine manufacturing facility in South Africa. Biovac CEO Morena Makhoana says the project is aimed at strengthening Africa’s health security, expanding vaccine manufacturing capacity on the continent and improving […]
# President Cyril Ramaphosa sê die wette en norme wat lank die verhoudings tussen nasies bepaal het, word opsetlik oortree. Ramaphosa het die Globale Progressiewe Mobiliseringsitting in Barcelona, Spanje, toegespreek tydens ‘n werksbesoek aan die land. Hy sê globale regeringsinstellings word ondermyn of kwaadwillig heraangewend. Hy voeg by die beginsels van solidariteit, samewerking en vriendskap […]
# President Cyril Ramaphosa vra vir die hervorming van die Internasionale Monetêre Fonds en die Wêreldbank en dat hulle nie net Westerse belange moet verteenwoordig nie. Ramaphosa het die Globale Progressiewe Mobiliseringsitting in Barcelona, Spanje, toegespreek tydens ‘n werksbesoek aan die land. Hy sê die twee instellings moet die skuldlas aanspreek wat baie ontwikkelende ekonomieë […]
# President Cyril Ramaphosa has called for the International Monetary Fund and World Bank to be reformed and not to continue to represent Western interests only. Ramaphosa was addressing the Global Progressive Mobilisation Plenary during a working visit to Spain. He says the two institutions must address the debt burden that holds back many developing economies and must […]
# President Cyril Ramaphosa says the laws and norms that have long defined relations between nations are willfully violated. Ramaphosa was addressing the Global Progressive Mobilisation Plenary in Barcelona, Spain during a working visit to Spain. He says institutions of global governance are being undermined or maliciously repurposed. He adds that the principles of solidarity, cooperation […]
# Die Britse eerste minister, Keir Starmer, sê meer as ‘n dosyn lande is bereid om deel te neem aan ‘n internasionale sending om skepe deur die strategies-belangrike Seestraat van Hormoes te beskerm wanneer toestande dit toelaat. Dit volg op Iran se aankondiging dat die roete heropen is na ‘n wapenstilstands-ooreenkoms tussen Israel en die […]
# British prime minister Keir Starmer says over a dozen countries are willing to participate in an international mission to protect shipping through the strategically important Strait of Hormuz when conditions permit. This follows Iran’s announcement that the route was reopened following a ceasefire accord between Israel and Iranian-backed Hezbollah in Lebanon. Reuters reports US president Donald […]
# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, het die Nasionale Kantoor vir Intellektuele Eiendomsbestuur versoek om die beskerming van intellektuele eiendom te versterk, omdat Suid-Afrika en Afrika steeds reuse-lekkasies ervaar. Suid-Afrika het ‘n ongekende toename in data-lekkasies aangeteken. Voorvalle het in die eerste helfte van verlede jaar met 60-persent toegeneem. Die departement […]