# President Cyril Ramaphosa vra regverdige internasionale handelsreëls namate lande oorskakel na ‘n lae-koolstof-ekonomie. Hy het op ‘n sakeforum in Spanje gesê klimaatbeleid moenie ontwikkelende ekonomieë onregverdig benadeel nie, en bepleit sterker steun deur klimaatsbefondsing, tegnologie-oordrag en oorgangsmaatreëls. Ramaphosa beklemtoon Suid-Afrika ondersteun klimaatsoptrede, en handelstelsels moet regverdig bly namate die wêreld na groener nywerhede verskuif:
# ‘n Russiese hommeltuigaanval het hawe-infrastruktuur beskadig in Oekraïne se grootste hawe aan die Donau-rivier, Izmail. Oekraïense owerhede sê ‘n hommeltuig het in Roemeense gebied geval. Die hawe lê aan die suidwestelike punt van Oekraïne teenoor Roemeense gebied oorkant die Donau. Dit het ‘n belangrike logistieke gebied geword vir Oekraïne se oorlogspoging. Die Ministerie vir […]
# Ontwikkelende lande het ‘n nuwe Lenersplatform bekendgestel om skuldbestuur te versterk en hul stem in wêreldwye finansiële besprekings te versterk. VN Handel en Ontwikkeling sal as sekretariaat van die projek dien wat tydens die Internasionale Monetêre Fonds-Wêreldbank se Lentebyeenkomste bekend gestel is. VN-sekretaris-generaal, António Guterres, noem dit ‘n deurbraak aangesien die platform ten doel […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika streef om handels- en beleggingsbande met Spanje te versterk. Hy het tydens die Spanje-Suid-Afrika-sakeforum in Madrid geleenthede in hernubare energie, vervaardiging, kritieke minerale en elektriese voertuie uitgelig. Ramaphosa het ook Spaanse beleggers genooi om saam te werk aan ‘n pyplyn van een-duisend-miljard-rand se projekte, aangesien Suid-Afrika homself posisioneer as […]
# President Cyril Ramaphosa has called for fair global trade rules as countries shift toward a low-carbon economy. Speaking at a business forum in Spain, Ramaphosa said climate policies should not unfairly disadvantage developing economies, and urged stronger support through climate finance, technology transfer and transition measures. He stressed while South Africa supports climate action, […]
# Die voormalige Zimbabwiese president Robert Mugabe se seun, Bellarmine, en sy medebeskuldigde, Tobias Matonhodze, het skuldig gepleit op verskeie aanklagte in die Streekhof in Alexandra, Gauteng. Mugabe, verdedig deur advokaat Laurence Hodes, het skuldig gepleit op aanklag van rig van ‘n vuurwapen en oortreding van immigrasiewette. Matonhodze het skuldig gepleit aan poging tot moord, […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa is seeking to deepen trade and investment ties with Spain. Speaking at the Spain–South Africa business forum in Madrid, Ramaphosa highlighted opportunities in renewable energy, manufacturing, critical minerals and electric vehicles. He also invited Spanish investors to partner in a one-trillion-rand pipeline of projects, as South Africa is […]
# Former Zimbabwean president Robert Mugabe’s son, Bellarmine, and co-accused Tobias Matonhodze have pleaded guilty to various charges at the Alexandra Regional Court in Johannesburg. Represented by defence lawyer Laurence Hodes, Mugabe has pleaded guilty to pointing a firearm and contravening immigration laws, while Matonhodze pleaded guilty to attempted murder, defeating the ends of justice, […]
# A Russian drone attack damaged port infrastructure in Ukraine’s largest port on the Danube River, Izmail. Ukrainian authorities say one drone strayed into Romanian territory. The port lies on the southwestern tip of Ukraine facing Romanian territory across the Danube. It has become an important logistical area for Ukraine’s war effort. The Ministry for […]