# Iran het volgens berigte ʼn tweede ronde vredesamesprekings met Amerika verwerp. Dit sou vandag in Islamabad, Pakistan, plaasvind. Hulle sê Amerika se eise is buitensporig, hul verwagtinge onrealisties, hulle standpunt verander gedurig en die voortgesette vloot-blokkade is volgens Iran ʼn verbreking van die skietstilstand. Dit volg nadat die Withuis bevestig het dat visepresident JD […]
# Iran has reportedly rejected a second round of peace talks with the US in Islamabad, Pakistan, today, citing Washington’s excessive demands, unrealistic expectations, constant shifts in stance, and the ongoing naval blockade, which it considers a breach of the ceasefire. This comes after the White House confirmed that US vice-president JD Vance would lead another […]
# Die vakverbond Cosatu verwelkom Cyril Ramaphosa se onlangse besoek aan Spanje en sy fokus op die bevordering van handels- en beleggingsverhoudings. Bilaterale betrekkinge tussen Suid-Afrika en Spanje het van 2024 tot 2025 met 8,3-persent toegeneem. Die afgelope dekade het meer as 150 Spaanse maatskappye in die land belê en meer as 20-duisend werksgeleenthede geskep. […]
# Union federation Cosatu has welcomed president Cyril Ramaphosa’s recently concluded visit to Spain and its particular focus on improving trade and investment relations. Bilateral trade between South Africa and Spain increased by 8.3-percent from 2024 to 2025. Over the past decade, more than 150 Spanish companies have invested in the country, creating over 20-thousand jobs. Cosatu’s Matthew Parks says that […]
# President Donald Trump sê die Amerikaanse vloot het op ʼn vragskip met ʼn Iranse vlag gevuur en daarop beslag gelê toe dit verby sy blokkade in die Golf van Oman probeer vaar het. Trump het Vrydag gesê die blokkade van Iranse hawens sal voortduur tot die twee lande ʼn ooreenkoms bereik. In ʼn inskrywing […]
# ʼn Man in Shreveport, Louisiana, het agt kinders, insluitend sewe van eie, doodgeskiet en twee volwassenes gewond. Die kinders was tussen twee- en 14-jaar oud. Owerhede beskryf die skietery wat in drie afsonderlike wonings plaasgevind het, as huishoudelike geweld. Dis die land se dodelikste massaskietvoorval sedert Januarie 2024. ʼn Woordvoerder van die Shreveport-polisie, Chris […]
# President Donald Trump says the US Navy fired on and seized an Iranian-flagged cargo ship that tried to bypass its blockade in the Gulf of Oman. This comes as he said on Friday that the naval blockade of Iranian ports would continue until the two countries agreed on a deal. In a post on […]
# A man shot and killed eight children, seven of them his own, and wounded two adults in Shreveport, Louisiana. The children are aged from one to 14-years-old. Authorities described the shootings, which happened in three separate homes, as domestic in nature. This marks the country’s deadliest mass shooting since January 2024. Shreveport Police’s Chris […]
# President Donald Trump van Amerika het sy dreigement herhaal om Iran se infrastruktuur, insluitend kragaanlegte, te verwoes tensy die Teheran-regime instem tot ʼn ooreenkoms om die oorlog te beëindig. Hy het bevestig visepresident JD Vance lei vandag nog ʼn rondte vredesonderhandelings in Islamabad, Pakistan. In ʼn lang inskrywing op Truth Social, beskuldig Trump Iran […]