# Suid-Afrika se toonaangewende kleinhandelaar in huisverbetering en boumateriaal, Builders, het ‘n groot kosteverligtingsinisiatief begin wat pryse op sekere produkte tot 31 Desember vries. Die prysvasleggingsveldtog is daarop gemik om huiseienaars, kontrakteurs en ondernemings te help om stygende opknappingskoste te bestuur en met groter sekerheid te begroot. Die besluit kom terwyl Absa se indeks van […]
# Die DA in Mpumalanga doen ‘n beroep op die provinsiale regering om die internasionale voedselmark dringend ten volle operasioneel te maak. Die party het gister buite die fasiliteit betoog omdat die projek van drie-miljard-rand grootliks onaktief bly, al het hulle verlede maand hul eerste kliënt verwelkom. Trudie Grovè-Morgan van die DA sê die projek […]
# President Cyril Ramaphosa her Toyota Suid-Afrika se belegging van tien-miljard-rand in die negende generasie Hilux verwelkom en beskryf dit as ‘n sterk mosie van vertroue in die land se ekonomie. Ramaphosa het aanlyn gepraat tydens die amptelike bekendstelling by die Prospecton-aanleg in KwaZulu-Natal en gesê die belegging sal werksgeleenthede ondersteun, plaaslike vervaardiging versterk en […]
# ‘n Filiaal van die Standard Bank-groep, Standard Lesotho Bank, het die eerste bank in Lesotho geword wat China se oorgrensbetalingstelsel bekendstel. Die platform maak vinniger en doeltreffender oorgrensbetalings in die Chinese renminbi moontlik, wat koste en vereffeningstye versnel vir ondernemings wat handel dryf met China. Die bank sê die stap sal handelsbande versterk, toegang […]
# President Cyril Ramaphosa has welcomed Toyota South Africa’s ten-billion-rand investment in the ninth-generation Hilux, describing it as a strong vote of confidence in the country’s economy. Speaking virtually at the official launch at the Prospecton plant in KwaZulu-Natal, Ramaphosa said the investment will support jobs, strengthen local manufacturing and boost exports. He also reaffirmed […]
# Die Nasionale Kernreguleerder ondersoek drie voorvalle van radioaktiewe besoedeling wat gedurende die afgelope twee weke tydens instandhoudingswerk in eenheid twee van die Koeberg-kernkragstasie in Kaapstad voorgekom het. Die reguleerder sê die besoedeling was beperk tot beheerde gebiede in die reaktorgebou en het geen gevaar vir die publiek of die omgewing ingehou nie. News24 berig […]
# The National Nuclear Regulator is reviewing three radioactive contamination incidents that occurred inside Koeberg nuclear power station’s unit two in Cape Town during maintenance work over the past two-weeks. The regulator says the contamination was confined to controlled areas within the reactor building and posed no risk to the public or the environment. News24 […]
# Eskom het regulatoriese goedkeuring ontvang vir sy hernubare energie-onderneming, Eskom Green, en befondsing te bekom. Uitvoerende hoof, Dan Marokane, noem dit ‘n belangrike mylpaal in hul strategie vir ontbondeling, die verskaffing van grootskaalse hernubare energievermoë en die vermindering van koolstofuitstralings en ander lugbesoedelaars. Hy sê Eskom Green wil teen 2040 tot 32-gigawatt lewer. Meer […]
# Herotel het ‘n vennootskap met Amazon Leo aangekondig wat vanaf volgende jaar satelliet-internetdienste in Suid-Afrika bied. Die onderneming het Elon Musk se mededingende diens, Starlink, plaaslik voorgespring deur vroeër aan regulatoriese vereistes te voldoen. Die nuwe diens, wat as Evry bemark word, sal Amazon se Lae Aarde-wentelbaan-satellietnetwerk gebruik om internetverbinding aan huise en klein […]