Skip to content

COSATU verwelkom besluit oor brandstofheffing en vra nog verligting [KLANK]

# Die vakverbond COSATU verwelkom die minister van Vervoer, Barbara Creecy, se ingryping om nog ʼn verhoging in die brandstofheffing te keer. Sy het ʼn voorstel van die Padongelukkefonds om die POF-heffing tot drie-rand per liter te verhoog, afgekeur en sê verbruikers is reeds onder groot druk. COSATU-woordvoerder Matthew Parks sê werkers en die ekonomie steier onder die afgelope jaar se enorme brandstofprysstygings. Hy vra verdere verligting vir beleërde pendelaars voor die volgende brandstofprys-aanpassing aan die begin van November:

ENG ParksONFuelLevy