# ANEW Hotels and Resorts says South Africa’s tourism recovery is about more than just visitor numbers. The company states the sector has rebounded to over 95-percent of pre-pandemic levels, but the focus should now be on wider economic benefits. It made the remarks as the Africa Travel Indaba is underway in Durban, KwaZulu-Natal. Spokesperson […]
# Congress of South African Trade Unions has condemned deepening crisis at the Compensation Fund. COSATU says the fund is failing injured workers due to corruption, poor governance, staff shortages and outdated systems. The federation has also called for an independent investigation into the entity’s affairs. COSATU spokesperson Zanele Sabela has urged Employment and Labour […]
# The Freedom Front Plus says it supports independent power producers to help improve the electricity supply in Ekurhuleni in Gauteng. The FF Plus believes a diversified energy mix could improve stability and help lower costs over time. However, the party warns the model could limit the metro’s control over electricity revenue. The FF Plus’s […]
# Die vakbond SACCAWU veroordeel Pick ‘n Pay se voorgestelde herstrukturering sterk, wat ongeveer 22-duisend werknemers raak. Sithembele Tshwete van die vakbond waarsku werkers kan moontlike afleggings of afwaartse aanpassing van werksomstandighede ondervind, insluitend minder ure, verlies aan voordele en veranderinge aan skofreëlings. SACCAWU beskuldig die maatskappy daarvan dat hulle interne onderhandelinge omseil en sê […]
# Die vakbondfederasie COSATU het die groeiende krisis by die Vergoedingsfonds veroordeel. Hy sê die fonds laat beseerde werkers in die steek weens korrupsie, swak bestuur, personeeltekorte en verouderde stelsels. Die federasie vra ook ‘n onafhanklike ondersoek na die fonds se sake. Die woordvoerder, Zanele Sabela, het die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, […]
# Business Leadership South Africa sê die regering moet die ekonomiese koste van nuwe verkrygingsregulasies volledig evalueer voordat dit in werking gestel word. In haar weeklikse nuusbrief, waarsku die uitvoerende hoof, Busisiwe Mavuso, voorgestelde verkrygingsregulasies vir besighede wat 100-persent deur swart eienaars besit word, kan koste verhoog of projekte vertraag, veral in gespesialiseerde sektore soos […]
# Die Vryheidsfront Plus sê Ekurhuleni se skuldkrisis vererger, terwyl baie inwoners sukkel om stygende munisipale tariewe te betaal. Volgens die party toon die munisipaliteit se jongste finansiële verslag uitstaande skuld van ongeveer 38-miljard-rand, waarvan die meeste lank reeds agterstallig is en hoofsaaklik deur huishoudings verskuldig is. Denise Janse van Rensburg van die VF Plus […]
# ANEW Hotels and Resorts sê die herstel van Suid-Afrika se toerisme gaan oor meer as slegs besoekersgetalle. Die groep het gedurende die Afrika-toerisme-indaba in Durban gesê die sektor het herstel tot meer as 95-persent van die vlakke voor die pandemie, maar meen die fokus moet nou op wyer ekonomiese voordele wees. Woordvoerder Corné Visser […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hy ondersteun onafhanklike kragprodusente om te help om elektrisiteitsvoorsiening aan Ekurhuleni in Gauteng te verbeter. Die party glo ‘n gediversifiseerde energiemoontlikhede kan bestendigheid verbeter en koste mettertyd verlaag. Die party waarsku egter die model kan die metro se beheer oor elektrisiteitsinkomste beperk. Jennifer Glover van die VF Plus sê onduidelike […]