Skip to content

Green Connection versoek Nersa om Eskom se voorgestelde tariefverhoging van 8,83% te verwerp [KLANK]

# Die omgewingsvoorstandersgroep Green Connection doen ‘n beroep op die energiereguleerder, Nersa, om Eskom se voorgestelde elektrisiteitsprysverhoging van 8,83-persent vir die 2027/28-boekjaar te verwerp. Die organisasie voer aan gesinne en kleinsakeondernemings kry reeds swaar weens hoë lewenskoste en werkloosheid. ‘n Woordvoerder van die groep, Lisa Makaula, sê die reguleerder moet die nutsmaatskappy se koste noukeurig ondersoek en verseker dat elektrisiteit bekostigbaar bly:

ENG MakaulaOnProposedHike