# Twee nie-uitvoerende direkteure van die beleërde Openbare Beleggingskorporasie het bedank weens hulle kommer oor bestuur. Thabi Nkosi en Nosiphiwo Balfour se bedanking kom dae nadat die direksie besluit het om uitvoerende hoof, Patrick Dlamini, voorlopig te skors na ‘n fluitjieblaser se bewerings van onbehoorlike bestuur. Die hoof finansiële beampte, Batandwa Damoyi, is as waarnemende […]
# Two non-executive directors of the embattled Public Investment Corporation have resigned, citing governance concerns. Thabi Nkosi and Nosiphiwo Balfour’s resignation comes days after the board resolved to place CEO Patrick Dlamini on precautionary suspension in the wake of whistleblower allegations of impropriety. Chief financial officer Batandwa Damoyi has been appointed as acting CEO. Meanwhile, the […]
# Industry organisations Agri SA and Business Against Crime South Africa have signed a memorandum of understanding to improve rural crime and safety data. The partnership will use BACSA’s E2-Plus platform to collect, verify and analyse crime information, and support law enforcement and policymakers. Agri SA says better evidence is essential to protect food security, […]
# AfriForum has called for greater transparency over the government’s planned state-backed satellite internet provider, BrainSAT satellite services. The organisation has submitted a request under the Promotion of Access to Information Act, seeking details on the procurement process, the agreement signed with Space42 and BrainSAT Technologies, and how the company was selected. AfriForum’s Ernst van […]
# Die bedryfsorganisasies, AgriSA en Business Against Crime South Africa het ‘n memorandum van ooreenkoms onderteken om plattelandse misdaad- en veiligheidsdata te verbeter. Die vennootskap sal BACSA se E2-Plus-platform gebruik om misdaadinligting in te samel, te bevestig en te analiseer, en wetstoepassing en beleidmakers te ondersteun. AgriSA sê beter bewyse is noodsaaklik om voedselsekerheid, plattelandse […]
# AfriForum vra groter deursigtigheid oor die regering se beplande staatsgesteunde satellietinternetverskaffer, BrainSAT-satellietdienste. Die organisasie het ‘n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting ingedien. Hy vra besonderhede oor die verkrygingsproses, die ooreenkoms wat met Space42 en BrainSAT Technologies onderteken is, en hoe die maatskappy gekies is. Ernst van Zyl van […]
# Die Wes-Kaapse Regering het sy Uitvoerstrategie 2035 bekendgestel om ekonomiese groei, belegging en werkskepping te bevorder. Die LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, wat die strategie onthul het, sê dit ondersteun die provinsie se Groei vir Werksgeleenthede-strategie deur marktoegang vir plaaslike besighede uit te brei. Hy sê die plan is daarop […]
# Die Mededingingskommissie het aanbeveel dat die Mededingingstribunaal Harith Aviation se voorgestelde oorname van Safair Holdings goedkeur, onderhewig aan sekere voorwaardes. Safair is die eienaar van die laekostelugredery FlySafair, terwyl Harith ’n infrastruktuur-beleggingsfirma is met belange wat die Lanseria-lughawe in Gauteng insluit. Volgens die kommissie sal die voorwaardes poog om die onbehoorlike uitruil van inligting […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het die termyn van Transnet se raad met ses maande verleng tot 11 Januarie, of tot ‘n nuwe raad aangestel word. Die termyn sou die afgelope Sondag verstryk het. Die nie-uitvoerende voorsitter, Andile Sangqu, en die huidige nie-uitvoerende direkteure sal tydens die verlenging in die amp bly. Transnet […]