# Die Suid-Afrikaanse finansiële onderwysmaatskappy Fintr, het sy bekroonde bordspeletjie FinMaster landwyd by Exclusive Books bekendgestel. Die speletjie fokus op spaar, beleggings en die bou van welvaart deur middel van spel, en gebruik Suid-Afrikaanse temas soos beurtkrag en kabinetskommelings. Dit is ontwikkel uit ‘n pizzaboks-prototipe wat deur twee industriële ingenieurs geskep is en het sedertdien […]
# Die Buro vir Ekonomiese Navorsing sê die regering van nasionale eenheid moet hervormings versnel of die gevaar loop om ekonomies tot stilstand te kom. Die jongste verslag skets drie moontlikhede, wat wissel van stadige groei tot sterk ekonomiese uitbreiding en werkskepping. Die buro waarsku dit is nie genoeg om die koalisie net bymekaar te […]
# Nuwe navorsing toon Suid-Afrika se ekonomiese beleide laat informele handelaars in die steek. Die studie, deur die ekonome David Campbell Francis en Siphelele Ngidi, beklemtoon vyf belangrike punte, insluitend makro-ekonomiese bestendigheid, doeltreffende administrasie, regverdige mededinging, inklusiewe bestuur en verbeterde infrastruktuur. Die navorsers sê informele handelaars word opsy geskuif ondanks hul groot bydrae tot die […]
# Padwedlope: Kaapstad bied komende naweek die ikoniese Twee Oseane-marathon aan, wyd bekend as die wêreld se mooiste wedloop. Die organiseerder, Michael Meyer, sê die geleentheid groei steeds in aansien en lok duisende plaaslike en internasionale atlete. Gekombineerde prysgeld van 2,6-miljoen-rand is bevestig vir die onderskeie afdelings. Die wedloop dra ook aansienlik by tot die […]
# Die finansiële ontleder Ciaran Ryan waarsku Suid-Afrika se vervoerhervormings kan foute herhaal wat in die gedeeltelike privatisering van Telkom raakgesien is. Hy skryf in ‘n meningsartikel op Moneyweb Transnet se behoud van meerderheidsbeheer in sleutelprojekte kan privaat belegging afskrik en die uitwerking van hervorming beperk. Kommer bestaan oor vennote se regulatoriese laste en onduidelike […]
# Die DA in Gauteng sê die provinsie se toerisme-ekonomie is steeds swakker as die nasionale herstelneigings, ondanks sy posisie as Suid-Afrika se handels-toegangspoort. Die party sê binnelandse oornagreise het nasionaal tot 12,1-miljoen gegroei in die tweede kwartaal van 2025, ‘n jaarlikse toename van 30,7-persent. Die DA-lid Mike Moriarty sê Gauteng het egter in die […]
# Die Suid-Afrikaanse Versekeringsvereniging sê die berging van petrol by die huis kan ernstige veiligheids-, omgewings- en versekeringsgevare inhou. Sekere verbruikers het blykbaar begin om groot hoeveelhede brandstof te berg te midde van onsekerheid oor brandstofvoorraad weens die Midde-Oosterse konflik. Die vereniging sê die meeste munisipaliteite laat slegs 20 tot 25 liter brandstof in goedgekeurde […]
# New research has warned that South Africa’s economic policies are failing informal traders. The study by economists David Campbell Francis and Siphelele Ngidi highlights five key priorities, including macroeconomic stability, efficient administration, fair competition, inclusive governance and improved infrastructure. The researchers say informal traders remain marginalised despite their major contribution to the economy. They […]
# Road running: Cape Town is set to host the iconic Two Oceans Marathon this weekend, widely known as the world’s most beautiful race. Organiser Michael Meyer says the event continues to grow in prestige, attracting thousands of runners locally and internationally. He confirmed a combined prize purse of 2.6-million-rand across events. The race also […]