# Die Gauteng Groei- en Ontwikkelingsagentskap sê hy is gereed vir die 2026 Gauteng Beleggingskonferensie die week, wat daarop gemik is om 200-miljard-rand in nuwe beleggings te verseker. Die agentskap se woordvoerder Muziwethu Mathema sê hulle bou voort op die 2025 Beleggingskonferensie wat 312,5-miljard-rand in beloftes gelok het. Die geleentheid fokus op die omskakeling van […]
# The Gauteng Growth and Development Agency says its all systems go ahead of the 2026 Gauteng Investment Conference this week, which aims to secure 200-billion-rand in new investments. Building on the 2025 Investment Conference, which attracted 312.5-billion-rand in pledges, the agency spokesperson Muziwethu Mathema says the event focuses on turning commitments into bankable projects. […]
# Die Suid-Afrikaanse Vakbondfederasie, SAFTU, het die inwerkingtreding van die Wysigingswetsontwerp op die Staatsdiens verwelkom. Die hoofsekretaris Zwelinzima Vavi sê die wetgewing versterk bestaande reëls eerder as om nuwe maatreëls in te stel. Vavi sê dit versterk die skeiding tussen politieke en administratiewe rolle. Hy voeg by die belangrikste uitdaging is steeds die handhawing van […]