# Solidariteit verwelkom die DA en Vryheidsfront Plus se beplande optrede in die regering van nasionale eenheid oor die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika. Die VF Plus het formeel ‘n geskil verklaar, terwyl die DA sê die saak sal op die kabinetsagenda geplaas word met die moontlikheid om tot geskil verklaar te word. Connie Mulder van Solidariteit sê die regering se roekelose buitelandse beleid kan daartoe lei dat Suid-Afrika van AGOA uitgesluit word:
Solidariteit verwelkom geskil in regering van nasionale eenheid oor AGOA [KLANK]
AFR MulderOnAGOA