Skip to content

Internasionale Dag van Landelike Vroue: Landelike vroue erken vir hul bydrae tot voedselproduksie en plaaslike ekonomiese groei [KLANK]

# Die regering se Ekonomiese Groepering sê landelike vroue speel ‘n belangrike rol in voedselproduksie, werkskepping en die groei van plaaslike ekonomieë. Dit is vandag Internasionale Dag vir Landelike Vroue. Die regering bied ondersteuning deur landbouprogramme, grondhervorming, sakebefondsing en vaardigheidsopleiding, en brei ook opleiding in digitale vaardighede uit om vroue te help met toegang tot markte en finansiële dienste. Woordvoerder William Baloyi sê die grondtoekenningsbeleid mik na 50-persent-toekenning aan vroue:

ENG BaloyiOnRuralWomen