# Die Nasionale Mynwerkersunie het ‘n vyfjaarloonooreenkoms met Gold Fields South Deep Mine in Westonaria, Gauteng, onderteken wat tot Februarie 2031 vir werkers geld. Die ooreenkoms sluit in salarisverhogings bo inflasie, hoër intreevlaklone, aanpassings aan voordele en ‘n eenmalige kontantaansporing van tot 50-duisend-rand vir kwalifiserende werknemers. Na suksesvolle onderhandelinge met die maatskappy, sê NUM die […]
# The National Union of Mineworkers has signed a five-year wage agreement with Gold Fields South Deep Mine in Westonaria, Gauteng, covering workers until February 2031. The deal includes above-inflation salary increases, higher entry-level wages, adjustments to benefits, and a once-off cash incentive of up to 50-thousand-rand for qualifying employees. Following successful negotiations with the […]
# Die ekonomiese navorsingsgroep Trade and Industrial Policy Strategies sê Suid-Afrika moet groen nywerheids- en ontwikkelingsgeleenthede integreer om mededingend te bly in die internasionale energie-oordrag. Navorsers sê gesamentlike beleide kan belegging aanvuur, werk skep en nywerhede soos hernubare energie, batterye en groen staal ondersteun. Hulle waarsku die land moet swaar nywerhede opgradeer, plaaslike vervaardiging versterk […]
# Partyleier Jacob Zuma het beheer geneem van die MK-party se geldsake en die tekenregte herroep van alle ondertekenaars op die party se bankrekeninge, insluitend senior party-ampsdraers. Die stap volg ná bewerings van finansiële wanbestuur en fondse wat vermis word. Zuma sê hy het homself as rekenpligtige beampte aangestel om finansiële bestuur en aanspreeklikheid te […]
# Leader Jacob Zuma has taken direct control of the MK Party’s finances after revoking the signing powers of all bank account signatories, including senior party officials. The move follows allegations of financial mismanagement and missing funds. Zuma says he has appointed himself as accounting official to strengthen financial governance and accountability. He says the […]
# Die Filippynse Kuswag beskuldig sy Chinese ampsgenoot dat hy weer waterkanonne afgevuur het op regeringskepe, die derde voorval tussen die twee lande in die Suid-Chinese See hierdie week. ‘n Chinese vaartuig het tot binne sewe meter van ‘n Filippynse vissersboot beweeg in die Scarborough-rif in die Filippyne se eksklusiewe ekonomiese sone, wat ‘n ernstige […]
# Die Kanadese eerste minister, Mark Carney, sê hulle sal steeds met Amerika onderhandel oor ‘n nuwe handelsooreenkoms, maar kan reageer as nuwe dreigende tariewe in werking tree. President Donald Trump se administrasie het nuwe tariewe van 50-persent op ‘n reeks Kanadese goedere aangekondig wat vanaf 19 Augustus sal geld. Carney sê as ‘n ooreenkoms […]
# The Technology Innovation Agency and the Wholesale and Retail SETA have launched a strategic partnership to strengthen innovation, entrepreneurship and skills development in South Africa. The collaboration will support internships, startup incubation, hackathons, research, bursaries and enterprise development, with a focus on youth, women and people with disabilities. TIA CEO Titus Mathe says the […]
# The economic research group Trade and Industrial Policy Strategies says South Africa must integrate green industrial and development opportunities to remain competitive in the global energy transition. Researchers say coordinated policies can drive investment, create jobs and support industries such as renewable energy, batteries and green steel. They warn the country must modernise heavy […]