# Die vakverbond COSATU het teleurstelling uitgespreek met die Mini-begroting en sê die regering het ʼn geleentheid misgeloop om streng maatreëls in te stel om Suid-Afrika se maatskaplik-ekonomiese probleme aan te spreek. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het die begroting gister in die Parlement voorgelê. Hy sê die land se skuld is bestendig, en het ook tydelike verligting aangekondig wat die brandstofheffing betref. COSATU-woordvoerder Matthew Parks sê die Tesourie het weer ʼn geleentheid laat verbygaan om ʼn pakket teen werkloosheid, wat tans op 43,8-persent staan, in te dien:
BEGROTING: COSATU kritiseer die Mini-begroting [KLANK]
ENG ParksONCrises