Skip to content

BEGROTING: MK-party sê tydelike verligting van brandstofheffings is ‘n verkiesingsfoefie [KLANK]

# Die MK-party sê hy word nie gebluf deur die tydelike, onvolhoubare maatreëls in die Mini-begroting te midde van ʼn voortslepende ekonomiese krisis nie. ʼn Partywoordvoerder, Kwenza Madlala, sê die enigste aanvaarbare begroting moet werkskepping en ekonomiese groei bevorder. Hy sê die tydelike verlaging waar die dieselheffing met drie-rand en petrolheffing met een-rand-50-sent per liter verlaag word, is net ʼn siniese en blatante verkiesingsfoefie:

ENG MadlalaOnLevy