Skip to content

BEGROTING: SAFTU kritiseer besuinigingsmaatreëls in die mini-begroting [KLANK]

# Die vakbondfederasie SAFTU het die Mini-begrotingsbeleidsverklaring verwerp en die Nasionale Tesourie daarvan beskuldig dat hy verwoestende neo-liberalisme en besuinigingsmaatreëls op ‘n sukkelende bevolking afdwing. Die regering het ‘n afwaartse hersiening van sy ekonomiese groeivoorspelling vir vanjaar aangekondig – van die 1,6 persent wat in die Februarie-begroting geraam is, na 1,2 persent. Daar word verwag dat groei teen 2029 twee-persent sal bereik. Asive Dyani van SAFTU sê die syfers bevestig dat die ekonomie in ‘n lae groei-wentelbaan vasgevang bly, terwyl werkloosheid, armoede en ongelykheid voortduur:

ENG DyaniONAusterity