# Die vakverbond COSATO verwelkom die permanente ontneming van die voormalige VBS-ouditeur Sipho Malaba se beroepsregte en die boete van 10-miljoen-rand wat die Onafhanklike Regulerende Raad vir Ouditeure opgelê het. Matthew Parks van COSATO sê dit moes lankal gebeur het, en verwys na Malaba se rol in VBS se ineenstorting. Hy vra strafregtelike vervolging en […]
# President Cyril Ramaphosa vra regverdige internasionale handelsreëls namate lande oorskakel na ‘n lae-koolstof-ekonomie. Hy het op ‘n sakeforum in Spanje gesê klimaatbeleid moenie ontwikkelende ekonomieë onregverdig benadeel nie, en bepleit sterker steun deur klimaatsbefondsing, tegnologie-oordrag en oorgangsmaatreëls. Ramaphosa beklemtoon Suid-Afrika ondersteun klimaatsoptrede, en handelstelsels moet regverdig bly namate die wêreld na groener nywerhede verskuif:
# Ontwikkelende lande het ‘n nuwe Lenersplatform bekendgestel om skuldbestuur te versterk en hul stem in wêreldwye finansiële besprekings te versterk. VN Handel en Ontwikkeling sal as sekretariaat van die projek dien wat tydens die Internasionale Monetêre Fonds-Wêreldbank se Lentebyeenkomste bekend gestel is. VN-sekretaris-generaal, António Guterres, noem dit ‘n deurbraak aangesien die platform ten doel […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika streef om handels- en beleggingsbande met Spanje te versterk. Hy het tydens die Spanje-Suid-Afrika-sakeforum in Madrid geleenthede in hernubare energie, vervaardiging, kritieke minerale en elektriese voertuie uitgelig. Ramaphosa het ook Spaanse beleggers genooi om saam te werk aan ‘n pyplyn van een-duisend-miljard-rand se projekte, aangesien Suid-Afrika homself posisioneer as […]
# President Cyril Ramaphosa has called for fair global trade rules as countries shift toward a low-carbon economy. Speaking at a business forum in Spain, Ramaphosa said climate policies should not unfairly disadvantage developing economies, and urged stronger support through climate finance, technology transfer and transition measures. He stressed while South Africa supports climate action, […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa is seeking to deepen trade and investment ties with Spain. Speaking at the Spain–South Africa business forum in Madrid, Ramaphosa highlighted opportunities in renewable energy, manufacturing, critical minerals and electric vehicles. He also invited Spanish investors to partner in a one-trillion-rand pipeline of projects, as South Africa is […]
# Eskom het ‘n drie-jaar-salarisooreenkoms met die meeste vakbonde gesluit na afloop van sy sentrale bedingingsforum-proses. Die ooreenkoms is onderteken deur die mynwerkersvakbond N-U-M en Solidariteit en sluit ‘n jaarlikse verhoging van sewe-persent in, wat in Julie in werking tree. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die metaalwerkersvakbond Numsa het ‘n dooiepunt verklaar en nie […]
# Die Padvragvereniging kritiseer Transnet Hawe-terminale oor ‘n nuwe brandstofheffing op die hantering van houers teen 52-rand per houer vanaf volgende maand. Uitvoerende hoof Gavin Kelly sê die heffing is misleidend en sal logistieke koste verhoog aangesien houers geen enjins het nie. Hy waarsku die bykomende koste sal aan verbruikers deurgegee word, wat verdere druk […]
# The Congress of South African Trade Unions has welcomed the permanent disbarment and ten-million-rand fine imposed on former Venda Building Society’s Mutual Bank auditor, Sipho Malaba, by the Independent Regulatory Board for Auditors. COSATU’s Matthew Parks says the action is long overdue, citing Malaba’s role in the VBS collapse. Parks calls for criminal prosecution, […]