Skip to content

BEGROTING: Ramaphosa sê die Mini-begroting sal belangrike ekonomiese hervormings ondersteun [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die Mini-begroting is progressief en daarop gemik om Suid-Afrika se finansies te bestendig, ekonomiese groei te versterk en burgers se probleme aan te spreek. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het die groeivooruitsig vir 2026 verlaag van 1,6-persent tot 1,2-persent, en nog 38,1-miljard-rand se besparing oor die medium termyn geïdentifiseer. Ramaphosa sê die begroting sal bydra dat belangrike ekonomiese hervormings bevorder word:

ENG RamaphosaOnBudgetReforms