# Die Konferensie van Gronwetlike Jurisdiksies van Afrika en die Suid-Afrikaanse Regbank het die Johannesburgse Verklaring aanvaar, wat gemik is op die bevordering van geslagsgelykheid en regterlike uitnemendheid. Die ooreenkoms het ‘n driedaagse spitsberaad van vroue-regterlike leiers in Johannesburg afgesluit. Sleutel-voorkeure sluit in die verhoging van vroueverteenwoordiging op die regbank, die versterking van grondwetlike geregtigheid […]
# The Madlanga Commission has raised concerns of testimony contradictions after suspended Tshwane Metro Police Department deputy chief, Umashi Dhlamini, revealed that procurement rules require purchase orders to be issued before work begins, contradicting suspended chief financial officer Gareth Mnisi’s testimony. The inquiry is investigating alleged irregularities in a 59-million-rand security tender linked to Gubis85 Solutions. […]
# The Conference of Constitutional Jurisdictions of Africa and the South African Judiciary have adopted the Johannesburg Declaration, aimed at advancing gender equality and judicial excellence. The agreement concluded a three-day summit of women judicial leaders in Johannesburg yesterday. Key priorities included increasing women’s representation on the bench, strengthening constitutional justice, and promoting judicial independence. […]
# ‘n Reuters/Ipsos-peiling het bevind dat ‘n besliste meerderheid Amerikaners president Donald Trump die skuld gee vir die stygende brandstofpryse, wat sy Republikeinse Party onder druk plaas voor November se middeltermynverkiesing. Sowat 77-persent van geregistreerde kiesers in die peiling sê Trump dra ten minste ‘n redelike mate van verantwoordelikheid vir die prysstygings weens sy besluit […]
# A Reuters/Ipsos poll found a clear majority of Americans blame president Donald Trump for surging fuel prices, which is weighing on his Republican Party ahead of November’s congressional midterm elections. Some 77-percent of registered voters in the poll said Trump bears at least a fair amount of responsibility for the recent rise in fuel […]
# Suid-Afrika se petrochemiese maatskappy, Sasol, het ʼn volhoubaarheid-sertifikaat van die voorste Duitse agentskap vir tegniese inspeksie, TÜV SÜD, (spreek uit: “toof zood”) ontvang vir sy volhoubare stralerbrandstof. Die sertifisering maak toekomstige uitvoere na die Europese Unie moontlik. Die brandstof word by Sasol se Natref-raffinadery in Sasolburg in die Vrystaat vervaardig van gebruikte kook- en groente-olie. […]
# Business Leadership South Africa se jongste hervormings-aanwyser wys die strukturele hervormingsagenda wat deur Operasie Vulindlela aangevuur word, lewer meetbare vordering. Die algehele voltooiings-aanwyser het sedert Maart 2024 met 27-persent geklim tot 71,75. Operasie Vulindlela se jongste verslag toon 67-persent van die vordering is op koers, sewe-persent is afgehandel, ses-persent het groot probleme en 20-persent […]
# South African petrochemical company, Sasol, has received sustainability certification from Germany’s leading technical inspection agency, TÜV SÜD, (pronounced” “toof zood”) for its sustainable aviation fuel, enabling future exports to the European Union. The fuel is produced from used cooking and vegetable oils at Sasol’s Natref refinery at Sasolburg in the Free State. Sasol plans to […]
# President Cyril Ramaphosa sê die hervormingsagenda wat deur Operasie Vulindlela aangevuur word, het stukrag gekry wat toenemend vertroue in die ekonomiese koers versterk. Dis ʼn gesamentlike projek van die Presidensie en die Nasionale Tesourie om die instelling van strukturele hervorming te versnel en ekonomiese herstel te ondersteun. Ramaphosa sê die regering bly verbind tot […]