# Traderbag urges South African retailers to move away from plastic shopping bags. It warns consumers are carrying the growing financial and environmental cost. The company’s Declan Cherry says shoppers often pay more than the government levy without knowing how the money is used, while only a small percentage of plastic bags are recycled. Cherry […]
# Traderbag dring aan Suid-Afrikaanse kleinhandelaars moet wegbeweeg van plastiek inkopiesakke. Hy waarsku verbruikers dra die groeiende finansiële en omgewingskoste. Declan Cherry van die maatskappy sê kopers betaal dikwels meer as die regeringsheffing sonder om te weet hoe die geld gebruik word, terwyl slegs ‘n klein persentasie plastieksakke herwin word. Cherry sê die oorskakeling na […]
# A new Global Entrepreneurship Monitor report indicates South Africa’s entrepreneurs have plenty of ideas, but not enough support to turn them into successful businesses. The report, compiled by Stellenbosch Business School, the University of Johannesburg, North West University and the Small Enterprise Development and Finance Agency, ranks South Africa’s support system 7th lowest out […]
# ‘n Nuwe verslag deur die Global Entrepreneurship Monitor dui daarop dat Suid-Afrika se entrepreneurs baie idees het, maar nie genoeg ondersteuning om dit in suksesvolle ondernemings te omskep nie. Die verslag, saamgestel deur die Stellenbosch Sakeskool, die Universiteit van Johannesburg, die Noordwes-Universiteit en die Agentskap vir Klein Ondernemingsontwikkeling en Finansiering, plaas Suid-Afrika se ondersteuningstelsel […]
# Die Gautengse Departement van Gemeenskapsveiligheid vra koeriers en afleweringsbestuurders om waaksaam te bly ná ‘n toename in kapings gerig op koeriervoertuie. Owerhede het onlangs vyf verdagtes in hegtenis geneem wat met so ‘n kaping verbind word, terwyl twee vermeende roofverdagtes noodlottig gewond is tydens ‘n afsonderlike polisie-operasie in Boksburg. Die departement se woordvoerder, Ofentse […]
# President Cyril Ramaphosa het die Ummbila Emoyeni-windplaas naby Bethal in Mpumalanga amptelik geopen en beskryf dit as ‘n belangrike stap in Suid-Afrika se energie-oordrag. Die windplaas is ontwikkel deur Seriti Green, beskik oor meer as 25 windturbines en het meer as een-duisend werksgeleenthede geskep. Sowat die helfte daarvan bevoordeel inwoners van omliggende gemeenskappe. Ramaphosa […]
# President Cyril Ramaphosa has officially opened the Ummbila Emoyeni Wind Farm near Bethal in Mpumalanga, describing it as an important step in South Africa’s energy transition. The wind farm, developed by Seriti Green, has more than 25 turbines and has created over one-thousand jobs, with about half going to people living nearby. In his […]
# ‘n Skerp styging in dieselpryse kan volgende week verwag word weens hoër ruoliepryse en die verswakking van die rand. Die prys van groothandeldiesel sal na verwagting met byna twee rand per liter styg. News24 berig die situasie rondom petrolpryse is onseker, met die prys van 95-oktaan wat na verwagting grootliks onveranderd sal bly en […]
# A sharp increase in diesel prices are likely next week due to higher crude oil prices and the weakening of the rand. The price of wholesale diesel is expected to rise by nearly two-rand a litre. News24 reports the situation with petrol prices is uncertain, with the price of 95-octane expected to remain largely […]