# Die Amerikaanse Federale Reserwe het besluit om rentekoerse tussen 3,75-persent en vier-persent te hou in die aanloop tot die middeltermynverkiesing nadat dit in September die eerste keer sedert 2023 gestyg het. President Donald Trump was gekant teen September se rentekoersverhoging en het gesê dit behoort een-persent of minder te wees. Die voorsitter, Kevin Warsh, sê politiek speel geen rol in die besluit nie en dat beleidmakers geopolitieke verwikkelings en oliepryse fyn sal dophou voor hulle weer in Desember vergader:
Amerikaanse Federale Reserwe hou rentekoerse bestendig voor middeltermynverkiesing [KLANK]
ENG WarshOnDecision