# Die geskorste inspekteur van die Tshwane-metropolisie, Lebogang Phiri, het aan die Madlanga-kommissie gesê misdaadsindikate het doelbewus waterinfrastruktuur beskadig om voorsiening in Tshwane te ontwrig. Hy beweer onwettige watertenkwa-operateurs onttrek water uit munisipale brandkrane en verkoop dit nadat reservoirs beskadig is. Phiri sê hy het die ontplooiing van die privaat sekerheids-firma Gubis85 Solutions gestaak nadat […]
# Die geskorste inspekteur van die Tshwane Metropolisie, Lebogang Phiri, het aan die Madlanga-kommissie gesê hy het nie alleen opgetree met die ontplooiing van privaat sekuriteitswagte nie. Phiri sê sy seniorbestuurder het alle ontplooiings wat verband hou met munisipale infrastruktuurbeskerming, insluitend die privaat sekuriteitsmaatskappy Gubis85 Solutions, gemagtig. Phiri word daarvan beskuldig dat hy verkrygingsreëls omseil […]
# Suspended Tshwane Metro Police inspector Lebogang Phiri has told the Madlanga commission criminal syndicates deliberately vandalised water infrastructure to disrupt supply in Tshwane. He alleges once reservoirs were damaged, illegal tanker operators extracted water from municipal hydrants and sell it unlawfully. Phiri says he halted deployment of private security firm Gubis85 Solutions after receiving […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het openbare raadpleging bekendgestel oor die konsep-nasionale spoorweg-meesterplan om spoorvervoer as die ruggraat van die vervoer- en logistieke stelsel te posisioneer. Dit beoog om meer vrag- en passasiersvervoer na treine te verskuif, verkeersopeenhopings en vervoerkoste te verminder en ekonomiese groei te bevorder. Creecy het belanghebbendes op die bekendstelling […]
# Transport minister Barbara Creecy has launched public consultations on the draft national rail master plan to position rail as the backbone of the transport and logistics system. The plan seeks to shift more freight and passengers from road to rail, reduce congestion and transport costs, and boost economic growth. Creecy asked stakeholders at the […]
# Suspended Tshwane Metro Police inspector Lebogang Phiri has told the Madlanga Commission that he did not act alone in deploying private security guards. Phiri says his senior manager authorised all deployments linked to municipal infrastructure protection including private security company Gubis85 Solutions. Phiri is accused of bypassing procurement rules, appointing guards without proper approval. […]
# Die prys van vliegkaartjies in Suid-Afrika het skerp gestyg nadat stralerbrandstofpryse verhoog het weens die konflik in die Midde-Ooste. FlySafair sê brandstofpryse het binne ʼn week met tot 70-persent gestyg, wat meer as die helfte van die vlugkoste uitmaak. Die redery het daarom ʼn tydelike bybetaling ingestel. ʼn Retoervlug tussen Johannesburg en Kaapstad kos […]
# ‘n Verslag deur die Voedsel- en Landbou-organisasie en die Wêreld-weerkunde-organisasie waarsku uiterste hitte bedreig wêreldwye voedselbeskikbaarheid en raak meer as ‘n miljard mense. Die verslag beklemtoon hoe hittegolwe gewasse, vee, visserye en woude beïnvloed, en stel ook landbouwerkers in ernstige gevaar. Stygende temperature in oseane verlaag suurstofvlakke, met 91-persent van oseane wat in 2024 […]
# South African airfares have surged as jet fuel prices increased following the Middle Eastern conflict. FlySafair says fuel costs rose by up to 70-percent in a week, making up over half of flight expenses. This has led to the airline introducing a temporary surcharge. A return trip between Johannesburg and Cape Town now exceeds […]